Onderhoud op RSG: Joshua en Jeremiah se Verhaal van Hoop
Lameez Armien van Goodwood, Kaapstad, is ʼn ongelooflik trotse en liefdevolle ma met ʼn verstommende verhaal van hoop om te …
Read MoreSeun Floreer ná Edublox se Hulp
Wiehan Lombard (14), wat voorheen baie gesukkel het om te lees en skryf, het binne twee jaar by Edublox sy gemiddeld van 35% tot 65% verbeter. Hy is nou in gr.7 en het in die eerste kwartaal sy “beste rapport nog” gekry. Boonop is hy tot sy laerskool se leerlingraad verkies.
Read MoreWenke teen Boelies
‘n Boelie het ‘n sekere profiel. Ons kry die outjies wat ander fisies boelie deur hulle hare te trek, te slaan, te byt of selfs oormatig te kielie. Die emosionele boelie vertel skinderstories oor sy slagoffer, sal hom/haar afpers, geld afneem of sommer net terroriseer.
Read MoreVersorg Jou Kind se Selfbeeld Só
Moenie te hard op jouself wees nie. Kinders kom nie met ‘n instruksieboek soos ‘n nuwe skottelgoedwasser nie, en ervaring wat ons met een kind aanleer, is nie noodwendig op ander kinders van toepassing nie. Jy noem spesifiek dat jy bekommerd is oor sy selfbeeld. Kom ons praat daaroor.
Read MoreTV Programme: ITV’s “Lets Talk” about Dyslexia
The term dyslexia was coined from the Greek words "dys", meaning ill or difficult, and "lexis", meaning word. Spelling and writing, due to their close relationship with reading, are usually also included. Watch ITV's “Let's Talk” on the subject of dyslexia.
Read MoreImproved School Results Have Spin-off Benefits
At the age of 10, Joshleen Durand from Paarl in the Western Cape is not only defeating dyslexia and dyscalculia but also excelling academically with an overall average of 62.5 percent. Joshleen and other top pupils who received additional reading and learning support after school at Edublox clinics around the country celebrated truly amazing academic progress in 2015...
Read MoreBeter Skoolresultate Lei tot Ander Voordele
Joshleen Durand van die Paarl in die Wes-Kaap is nie net besig om haar disleksie en diskalkulie op die ouderdom van tien te oorkom nie, maar blink ook akademies uit met ‘n algehele gemiddeld van 62.5%. Joshleen, en ander topleerders, wat addisionele, naskoolse lees- en skryfondersteuning by Edublox-klinieke regoor die land ontvang het, het waarlik verstommende akademiese vordering in 2015 getoon...
Read MoreTV Programme: MBC1 Featuring Edublox Dubai
A child’s ability to read, learn and do maths effectively lays the foundation for their academic success, which has a far-reaching impact on their future. While learning comes easily to some, children with reading and learning difficulties can find simple school activities to be an overwhelming challenge.
Read MoreDealing with Dyslexia
Dyslexia, is it a life-long condition that needs to be diagnosed, or a meaningless description used as an excuse? While that might be a harsh way to look at something that so many pupils and even academics struggle with daily, it is the sort of question that plagues parents when they hear their child might be dyslexic.
Read MoreLeergereed Is Skoolgereed
Graad 1 kruip stadig nader. Gaan jou kind gereed wees? Wat beteken dit in elk geval om skoolreed te wees? Skoolgereedheid is die maatstaf waarvolgens ons bepaal in watter mate ‘n kind verstandelik, motories, sosiaal en emosioneel daarop voorbereid is om ‘n sukses van sy skoolloopbaan te maak. ‘n Kind kan as skoolgereed beskou word wanneer...
Read More










