fbpx

Beste Presteerder in Haar Graad!

From: Leandra van Wyk – Ferreira [mailto:juliet.7@h….]
Sent: 07 January 2016 12:37 PM
To: [email protected]
Subject: RE: Message from Edublox

Hi Marietha

Ek wil met jou deel dat Olivia vir 2015
* Op haar rapport elke kwartaal 7’s behaal het
* Sy het ‘n prestasie-balkie ontvang vir akademie in Graad 2 (LS Risiville)
* Sy het ook ‘n 2de prestasie-balkie ontvang vir Beste Presteerder in Graad 2 in vak: Afrikaans (LS Risiville)

Ek wil julle net bedank vir al julle harde werk laas jaar.

Dit het werklik vrugte gedra. Sy het soveel gegroei – as ek dink haar kleuterskoolverslae het genoem dat sy nie eers skoolgereed was nie, en nou is sy beste presteerder in haar graad!!!! Sy was ook voorheen verwys na spraak- en arbeidsterapeute omdat sy baie letters soos ‘b’ en ‘d’ omruil. Dit is genade van ons Vader en al Edublox se lessies dat sy die puik prestasie behaal het. Ons is baie trots op haar.

Foto 1: Prestasie Balkie vir Akademie
Foto 2: Beste Presteerder in Afrikaans in Graad 2

Baie dankie
Leandra Ferreira

Olivia

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share Button

Leandra Ferreira Olivia se moeder

Skip to toolbar