fbpx

All posts by Sue du Plessis

24

Jun'21

Visuele Diskriminasie: Wat Dit Is en Hoe Om Probleme te Oorkom

Visuele diskriminasie is die vermoë om ooreenkomste en verskille tussen visuele stimuli te onderskei of raak te sien. As ‘n kind oor onvoldoende visuele diskriminasie beskik, sal hy heel waarskynlik die volgende skolastiese simptome openbaar...

Read More

05

May'21

What Is Cognitive Development?

Cognitive development focuses on how children learn and process information. It is the development of the thinking and organising systems of the mind. It involves language, mental imagery, thinking, reasoning, problem solving, and memory development.

Read More

18

Oct'20

20 Feite Wat Jy Moet Weet Oor Disleksie

Om letters om te ruil, die volgorde van letters in 'n woord te vergeet of om soms van regs na links te lees – disleksie kan 'n frustrerende, en vir baie lyers vernederende uitdaging in ons wêreld van tegnologies gevorderde kommunikasie wees.

Read More

26

Apr'20

Webinaar: Om Kinders te Leer Lees IS Vuurpylwetenskap

Die Afrikaanse Grondslagfasevereniging het, in samewerking met Edublox, op Donderdag, 23 April 2020 'n webinaar aangebied vir grondslagfase juffrouens. Die onderwerp was die leerbeginsels wat leer lees onderlê, en 'n leesprogram is voorgestel wat nie net op van hierdie beginsels gebaseer is nie, maar ook belyn is met die KABV (CAPS) se vereistes.

Read More

21

Mar'20

87% of Grade 4 and 78% of Grade 5 Learners At Risk of Not Learning to Read

Although no academic skill is more vital than the ability to read, the reality is that many children battle to learn to read, and some never succeed. Judging by the Progress in International Reading Literacy Study (PIRLS) results, South African children are especially affected.

Read More

13

Feb'20

Edublox Maak Lees en Leer Maklik!

Het jou kind die vermoë om akademies uit te blink, maar bereik steeds nie hul volle potensiaal nie? Lees hulle stadig en hakkelrig, of sukkel hulle om te verstaan wat hul lees? Sukkel hulle om tussen b en d te onderskei?

Read More

30

May'19

Studiegroepe

Hierdie artikel oor studiegroepe, en hoe om 'n vraestel te beantwoord, waarin Edublox-kundiges aangehaal word, het verskyn in Beeld op 30 Mei 2019.

Read More

30

May'19

Volg dié Riglyne vir Voorbereiding

Matrikulante oor die land heen het nog net ’n paar hekkies oor voordat hulle die eindeksamen aflê wat gewoonlik in Oktober begin. Ons het met ’n paar kundiges gepraat oor hoe om vir eksamens voor te berei.

Read More

23

May'19

10-Dag Intensiewe Vakansiekursus Verbeter Lees & Leer

Vra jouself…. Het my kind sy hoop om ooit vlot te kan lees verloor? Ly hy aan 'n swak selfbeeld as gevolg van leerprobleme en/of swak skoolprestasie? Is daar 'n moontlikheid dat hy hierdie jaar gaan druip? As jy "ja" geantwoord het op enige van die bostaande vrae, is ons intensiewe vakansiekursus dalk die antwoord vir jou!

Read More

22

May'19

Leer Afrikaans: 300+ Diere-Idiome, Uitdrukkings en Vergelykings

Idiome (ook gesegdes of segswyses genoem) en uitdrukkings is kragtige vorme van beeldspraak wat kleur verleen aan die alledaagse taalgebruik van die moedertaalsprekers van ’n taal, dikwels sonder dat hulle eens daarvan bewus is.

Read More
Skip to toolbar