Edublox Values
At Edublox, we have a few core values that guide us in our journey. We are passionate about developing learners to achieve results — improvement in school performance and self-image, and creating a basis for lifelong learning...
Read MoreStudiemetodes wat Jou Leer Hoe om Slimmer te Werk, Nie Harder Nie!
Elke eksamentyd gebeur dit — baie leerders se mae trek sommerso op 'n knop van die eksamenkoors en senuwees. Hulle weet nie reg hoe hulle moet leer nie en die tyd begin hulle inhaal. ‘n Kursus soos Studiblox, wat ‘n leerder die vaardighede gee om die nodige kennis betyds in sy kop te kry, is dus onontbeerlik.
Read MoreThe Epic Hangout!
What an Epic experience! Edublox recently attended the filming of the SABC2 kids show The Epic Hangout to help demystify dyslexia. Our representative from Edublox Kempton Park, Alison Bourbier, and an Edublox learner was interviewed about reading difficulties and how to overcome them...
Read MoreSomme of Some? Wanneer Verdubbel ‘n Konsonant en Wanneer Nie?
‘n Konsonant verdubbel wanneer dit volg op ‘n kort vokaal wat die hoofklem dra: sommer, balle. Daarteenoor word lang klanke in oop lettergrepe word met ‘n enkele vokaalteken geskryf, soos somer, bale.
Read MoreSwak Konsentrasie nie Altyd die Oorsaak van ‘n Leerprobleem
Wanneer dit kom by leerprobleme, het konsentrasie die swartskaap geword. Dit maak nie saak waarmee ‘n kind vandag op skool sukkel nie, ‘n gebrek aan konsentrasie word blameer. Daar is egter ander redes waarom ’n kind byvoorbeeld stadig werk, opdragte nie kan onthou nie en verkeerd afskryf van die bord.
Read MoreSimptome van ‘n Leesprobleem
Leesprobleme kan reggestel word. Die eerste stap is om 'n leesprobleem te identifiseer. ‘n Ouer wat enige van die simptome, wat hier beskryf word, in sy of haar kind opmerk, behoort te weet dat die kind hulp nodig het.
Read MoreSchool Readiness Workshop at Lynnwood Ridge Primary
On 10 and 12 April Edublox Pretoria East presented a workshop on school readiness at Lynnwood Ridge Primary School. The free workshop was attended by Grade R parents, where they received tools and training to prepare their children for the demands of primary school...
Read MoreGevallestudie: Edublox Verhoog IK van Gemiddeld tot Hoog-gemiddeld
Nog 'n wonderlike Edublox-suksesverhaal in terme van verhoging in IK is dié van Xavier, 'n jong seun wat in Augustus 2016 by Edublox begin het. Sy IK is in Desember 2014 deur 'n sielkundige getoets. Dieselfde sielkundige het Xavier in September 2017 geëvalueer. Sy IK-punte het ongelooflik verbeter. 'n Verhoogde IK-telling het gewoonlik 'n positiewe uitwerking op 'n kind se akademiese prestasie...
Read MoreMy Kind Kan Nie Konsentreer Nie!
As jou kind kwaai sukkel om haar by een speelding of aktiwiteit te bepaal, kan jy nou al aan haar konsentrasievermoë begin bou. As sy die dag skool toe gaan, sal sy jou bedank! Hierdie artikel, waarin Edublox-kundiges aangehaal word, het verskyn in die Desember 2017 uitgawe van Baba & Kleuter.
Read MoreCase Study: Edublox Increases Non-verbal IQ by 25 Points
Before she started at Edublox in 2015, she was assessed by her school psychologist. Her verbal IQ was 96, which is average, while her non-verbal IQ was a mere 72, which can be described as borderline intellectual functioning. Her full-scale IQ was 84 (low average). Fast forward to November 2017...
Read More