As Eksamens Nag Is
Jou kind sukkel om op huiswerk en studies te fokus. Kan jy help dat hy of sy beter konsentreer? Maryke Stain, ‘n opvoedkundige praktisyn van Edublox in Durbanville, sê daar is verskillende tipe konsentrasie waarmee kinders probleme ervaar.
Read MoreGee Jou Kind die Gereedskap vir Lees en Leer
Wanneer mens die regte gereedskap het, kan enige taak met groter gemak en effektiwiteit uitgevoer word. Stel jou voor dat jy ‘n lepel gebruik om sement te meng, eerder as ‘n sementmenger. Verbeel jou dat jy jou grasperk sny met ‘n skêr!
Read MoreThe Importance of Spelling and Handwriting in a Digital Age
It's a fair question for parents to consider: Why should my child learn to master the skills of spelling and handwriting in a world governed by spell checkers and keyboards? Isn't the mere notion of teaching these skills as archaic as attempting to master trigonometry without the use of a scientific calculator?
Read MoreSA Laaste in die Wêreld met Wiskunde, Wetenskap en Lees
Ons het nie statistieke van voor 1995 nie, maar sedert 1995 is SA laaste in die wêreld met wiskunde, wetenskap en lees. Daar is twee internasionale geletterdheidstudies wat elke paar jaar gedoen word, en waaraan Suid-Afrika deelneem. Die eerste een is TIMSS, wat elke vier jaar gr. 4- en gr. 8-leerders se syfergeletterdheid, sowel as hulle wetenskaplike vermoëns en kennis evalueer. Die tweede is die PIRLS, wat elke vyf jaar die leesprestasie van gr. 4-leerders meet...
Read MoreLeer Afrikaans: Verkleinwoorde – Die Wanneer en Hoe
In die meeste tale word 'n verkleiningsvorm gevorm deur 'n agtervoegsel en/of 'n ekstra verbuiging van die oorspronklike woord. In Afrikaans word die agtervoegsels -tjie, -jie, -pie, -kie en -ie saam met 'n paar verboë vorms gebruik.
Read MoreLeer Afrikaans: Trappe van Vergelyking
Die stellende trap is die gewone vorm van die byvoeglike naamwoord of bywoord, byvoorbeeld mooi en gewoon. Die vergrotende trap (ook vergelykende trap of die komparatief genoem) word gevorm deur -er agteraan die woord te voeg, of met die word meer, byvoorbeeld, mooier en meer ongewoon.
Read MoreSukkel Jou Kind met Lees en Leer?
Het jou kind die vermoë om akademies uit te blink, maar bereik steeds nie sy volle potensiaal nie? Sukkel jou kind om te konsentreer, beplan en organiseer? Het hy 'n swak geheue? Dalk is lees vir hom ‘n probleem? Sukkel hy om tussen b en d te onderskei? Lees hy stadig en hakkelrig, of sukkel hy om te verstaan wat hy lees?...
Read MoreOplossings vir Leesprobleme
Leesprobleme is ‘n werklikheid. Skokresultate toon dat Suid-Afrikaanse leerders konstant onderpresteer en nie net onder die swakste ter wêreld gereken word nie, maar ook onder die swakste in Afrika. Volgens Graeme Bloch, outeur van 'The Toxic Mix — What’s Wrong with South Africa’s Schools and How to Fix It', is 60% tot 80% van ons skole disfunksioneel...
Read MoreSusan on School Stuff: The Importance of Gross Motor Skills
In this week’s ‘Susan on School Stuff’ column, Edublox discusses the importance of gross motor skills, and how these skills can influence children’s ability to write well and even to concentrate in the classroom. For more information about how deficits with motor skills can be addressed, visit www.edubloxsa.co.za.
Read MoreSpelling en Handskrif in ‘n Digitale Wêreld
Hoekom moet kinders nog die vaardigheid van spelling en ’n netjiese handskrif bemeester in 'n wêreld waarin speltoetsers en sleutelborde alledaagse hulpmiddels geword het? Is dit nie net so argaïes as om te probeer trigonometrie deurkom sonder die hulp van ’n wetenskaplike sakrekenaar nie?
Read More