fbpx

Blokkiesraaisel Oefen Meervoude en Verkleinwoorde

Skooltas word skooltasse, oorbel word oorbelle, lip word lippe. Sif word siffie, lag word laggie, hok word hokkie.

Hierdie blokkiesraaisel sal jou kind help om speel-speel sy kennis van meervoude en verkleinwoorde te toets en te  verbreed. Klik op die blokkiesraaisel om dit te vergroot en/of te druk:

Kopiereg: Edublox Pty (Ltd)

BlokkiesraaiselAF:
1. Groot slang, klein ———- (10)
3. Gesin se meervoud
5. Graf se verkleining (7)
6. Boor se meervoud (4)
7. As se verkleining (5)
9. Ogie se meervoud (5)
12. Akkedis se meervoud (9)
13. Rak se meervoud (5)
14. Sy klere was die — modder (3)
15. Been se verkleining (8)
17. Roos se verkleining (5)
19. Eeu se meervoud (4)
22. Baal se meervoud (4)
23. Naat se meervoud (4)
25. Ons staan in —
wanneer die skoolklok lui (3)
26. Hulle klim graag bome (3)
28. Pasop, hulle steek seer (3)
30. Oog se meervoud (2)
31. Soom se meervoud (4)
36. Erf se verkleining (5)
37. Prei se meervoud (5)

DWARS:
1. Groot skaap, klein —— (6)
2. Som se meervoud (5)
4. Engel se meervoud (6)
6. Vee die vloer met die klein enetjie (8)
8. Saag se verkleining (5)
10. Kinkel se meervoud (7)
11. Bok se meervoud (5)
16. Bus se meervoud (5)
17. Rower se meervoud (6)
18. Pak die klein enetjie vir oorslaap (6)
20. Eier se meervoud (5)
21. Koning van die oerwoud se meervoud (5)
22. Been se meervoud (4)
24. Saad se meervoud (4)
27. Peer se meervoud (4)
29. Ma se suster se seun (verkleining) (5)
32. Daar is 4 van hulle op die stoof (5)
33. Geheim se meervoud (7)
34. Groep se verkleining (7)

ROL NA ONDER VIR DIE ANTWOORDE:

X
X

X

X

X

ANTWOORDE:

AF:
1. slangetjie 3. gesinne 5. graffie 6. bore 7. assie 9. ogies 12. akkedisse 13. rakke 14. ene 15. beentjie 17. rosie 19. eeue 22. bale 23. nate 25. rye 26. ape 28. bye 30. oë 31. some 36. erfie 37. preie

DWARS:
1. skapie 2. somme 4. engele 6. besempie 8. sagie 10. kinkels 11. bokke 16. busse 17. rowers 18. tassie 20. eiers 21.  leeus 22. bene 24. sade 27. pere 29. nefie 32. plate 33. geheime 34. groepie

Share Button

1
Leave a Reply

avatar
1 Comment threads
0 Thread replies
0 Followers
 
Most reacted comment
Hottest comment thread
1 Comment authors
Aisha Recent comment authors
  Subscribe  
newest oldest most voted
Notify of
Aisha
Guest
Aisha

Thank you so much you mase my homework very easy

Skip to toolbar