Leer Afrikaans: Bybelse Idiome, Spreekwoorde en Uitdrukkings
In die geskiedenis van die Afrikaner is die Bybel as leesboek, leerboek en lewenshandboek gebruik. Dit het tot gevolg gehad dat talle spreekwoorde, idiome en vaste uitdrukkings in die Afrikaanse spreektaal opgeneem is, wat verband hou met die Bybel en die gebruik van huisgodsdiens.
Read MoreLeer Afrikaans: Idiome
Idiome word ook spreekwoorde, gesegdes of segswyses genoem. Idiome het gewoonlik 'n dieper betekenis wat uit die tradisies, geskiedenis en leefwyse van 'n volk gegroei het. Afrikaans is besonder ryk aan idiome; hier is 'n paar voorbeelde.
Read MorePret met Papierpoppe
Papierpoppe is so oud as wat papier is, miskien honderde jare of selfs duisende jare, as sommige skattings waar is. Die grootste Amerikaanse vervaardiger van papierpoppe, McLoughlin Brothers, is gestig in die vroeë 1800’s en is in 1920 verkoop aan Milton Bradley... Klik op die papierpoppe van jou keuse en druk vir ure se kreatiewe spel!
Read MoreLeer Afrikaans: Wanneer Gebruik Ek ’n Afkappingsteken?
Die afkappingsteken word gebruik by meervoudsvorme en verkleiningsvorme van naamwoorde wat op die vokaalletter i, o, u en 'n beklemtoonde a eindig. Oefen die onderstaande woorde saam met jou kind deur die woorde hardop van links na regs te lees...
Read MoreStudiemetodes wat Jou Leer Hoe om Slimmer te Werk, Nie Harder Nie!
Elke eksamentyd gebeur dit — baie leerders se mae trek sommerso op 'n knop van die eksamenkoors en senuwees. Hulle weet nie reg hoe hulle moet leer nie en die tyd begin hulle inhaal. ‘n Kursus soos Studiblox, wat ‘n leerder die vaardighede gee om die nodige kennis betyds in sy kop te kry, is dus onontbeerlik.
Read MoreSomme of Some? Wanneer Verdubbel ‘n Konsonant en Wanneer Nie?
‘n Konsonant verdubbel wanneer dit volg op ‘n kort vokaal wat die hoofklem dra: sommer, balle. Daarteenoor word lang klanke in oop lettergrepe word met ‘n enkele vokaalteken geskryf, soos somer, bale.
Read MoreLeer Afrikaans: Verkleinwoorde – Die Wanneer en Hoe
In die meeste tale word 'n verkleiningsvorm gevorm deur 'n agtervoegsel en/of 'n ekstra verbuiging van die oorspronklike woord. In Afrikaans word die agtervoegsels -tjie, -jie, -pie, -kie en -ie saam met 'n paar verboë vorms gebruik.
Read MoreLeer Afrikaans: Trappe van Vergelyking
Die stellende trap is die gewone vorm van die byvoeglike naamwoord of bywoord, byvoorbeeld mooi en gewoon. Die vergrotende trap (ook vergelykende trap of die komparatief genoem) word gevorm deur -er agteraan die woord te voeg, of met die word meer, byvoorbeeld, mooier en meer ongewoon.
Read MoreToets Jou Woordeskat
Nog nooit gehoor van 'n xiloteek nie! 'n Biebie is 'n wat? Die woorde hieronder staan almal in woordeboeke, maar word nie elke dag gebruik nie. As jy meer as 15 uit 29 van hierdie woorde se betekenisse ken, mag jy jouself op die skouer klop! Minder as 5 uit 29? Moenie alleen voel nie, maar jy mag dalk die vakansie wil gebruik om jou woordeskat op te skerp.
Read MoreGesinspret: Toets Jou Kennis van Diere
Wonder jy hoe jy jou kinders en jouself hierdie Desember-vakansie gaan besig hou? Dawid van Lill se 'Die Groot Familie-vasvraboek' belowe nie net vermaak vir die hele gesin nie, maar is gewaarborg om enigeen se kennis 'n stewige hupstoot te gee. Hier is 19 vrae uit sy boek wat jou kennis oor diere toets.
Read More