fbpx

Afrikaans – Studiehulp en Pret Aktiwiteite

24

Nov'16

Gesinspret: Toets Jou Kennis van Diere

Wonder jy hoe jy jou kinders en jouself hierdie Desember-vakansie gaan besig hou? Dawid van Lill se 'Die Groot Familie-vasvraboek' belowe nie net vermaak vir die hele gesin nie, maar is gewaarborg om enigeen se kennis 'n stewige hupstoot te gee. Hier is 19 vrae uit sy boek wat jou kennis oor diere toets.

Read More

27

Jan'16

Logiese Denke met Syfers

Daar bestaan duidelike bewys daarvoor dat opleiding in logiese denke mense "slimmer" maak. Sodanige opleiding stel kinders in staat om ontwykende antwoorde soos "ek weet nie", of "dit is te moeilik", te vermy. Dit bemagtig hulle om dieper te delf en beter begrip te verwerf oor hoe om by 'n oplossing van 'n probleem uit te kom.

Read More

25

Nov'15

Blokkiesraaisel Oefen Meervoude en Verkleinwoorde

Skooltas word skooltasse, oorbel word oorbelle, lip word lippe. Sif word siffie, lag word laggie, hok word hokkie. Hierdie blokkiesraaisel sal jou kind help om speel-speel sy kennis van meervoude en verkleinwoorde te toets en te verbreed.

Read More

20

Nov'15

Logiese Denke Belangrik vir Leesbegrip

Logiese denke is belangrik want dit gee die leser die vermoë om afleidings te maak, wat vereis dat ons dit wat ons weet gebruik om te probeer bepaal wat ons nie weet nie, of om ‘tussen-die-lyne’ te lees.

Read More

27

Oct'15

Pas die Voorwerpe by Hulle Skaduwees

Die volgende aktiwiteit sal jou kind se visuele diskriminasie-vaardighede uitdaag deurdat hy die volkleur voorwerpe by hulle grys-blou skaduwees moet pas. Klik op die miniature om te vergroot.

Read More

27

Jun'15

Soek 10 Verskille

"Soek die verskille" is 'n klassieke en prettige opvoedkundige aktiwiteit wat deur oud en jonk geniet word. In die volgende aktiwiteit moet jou kind telkens tien verskille in die stelle prente vind. Klik op die miniature om te vergroot.

Read More
Skip to toolbar