Meet Karen Langenhoven, Educational Practitioner at Edublox George

Karen holds a B Prim Degree. She is a member of the Association for Mathematics Education of South Africa (AMESA) as well as the International Association for Cognitive Education in South Africa (IACESA).

Karen has taught for many years, making a difference to learners from Grade 00 to Grade 4.  Through the years she continuously discovered that there is a great need for specialized reading and writing amongst learners who had missed an important link in the teaching proses.

As franchisee at Edublox George she assists many children who struggle with reading and writing. Learners can reach their full potential once a good understanding of language, perceptual skills, concentration and memory is reinforced and established.

Karen serves all learners in George, as well as the coastal areas stretching from Mossel Bay to Knysna.

A testimony of hope

Kemieke Sterling Derwig (10 years old) attended our 1-0-1 Intensive Course and her mother has the following to say about her progress:

Hiermee wil ek net met lof getuig hoe Edublox George – Karen en haar span my dogter gehelp het. Ons was 10 jaar oorsee en die besluit om terug te kom Suid-Afrika toe was skielik. My kind moes vinnig aanpas en die lewe gaan aan. Niemand wag nie en sy moes byhou. Na ‘n paar maande het ek agtergekom daar is êrens ‘n swart kol. My kind kan lees, maar verstaan geen storie-lyn nie. Haar woordeskat, sinsbou en skryf was swak. Haar skrif was ook onnet.

Karen en haar span het ingespring en gehelp met ‘n 10-dag plan!!! Net een woord – Fantasties!!!! Kemieke se woordeskat het uitgebrei; sy kan woorde identifiseer asook die betekenis gee. Sy’t begin hou van lees en wil net vir almal briefies skryf. Sy konsentreer en onthou baie beter.

Hulle het my kind ongelooflik baie gehelp, nie net met haar skoolwerk nie, maar ook met selfvertroue, postuur en mens-wees! Hulle het haar in haarself laat glo. Sy het geleer mens mag foute maak en dis hoe jy leer – solank jy aanhou probeer en dit regmaak – sy leef nou daarby! Haar skoolwerk het so mooi opgetel, sy’s deel van die klas… nie meer die skaam, bang kind wat nie weet hoe nie. Sy probeer en neem deel in die klasse.

Daar is nog werk wat voorlê, so volgende jaar sien Edublox ons beslis weer vir meer lees en moontlik ‘n wiskunde klas! Edublox het vir my kind gehelp om weer in ‘n skitterende stêr te floreer.

Vriendelike groete van ‘n baie tevrede ouer,

Arista Derwig

What Edublox offers

• A scientific assessment of your child’s reading and learning skills.
Edublox classes aimed at Grade 1 to 10 learners improve concentration, perception, memory, logical thinking, reading speed, spelling ability and reading comprehension.
Mathblox classes are aimed at Grade 2 to 7 learners and set the foundation for grasping mathematics.
• The Edublox English Language Course is aimed at learners in Grade 3 and older.
Intensive holiday courses, 1-on-1 courses and the EASY programme for accelerated progress and results.
Studiblox course on study skills, study methods and study techniques for Grade 4 and older learners.
• School readiness classes for the little ones.

Contact Karen

Tel: (044) 873-5831
Cell: 082-578-4254;
Email: [email protected]
Address: 36 Cathedral Street, George Central, George

 

Share Button

Leave a Reply

Be the First to Comment!

avatar
  Subscribe  
Notify of

Setup Menus in Admin Panel

Skip to toolbar