fbpx

Disleksie

21

Jan'16

Disleksie — Artikel in Huisgenoot Leefstyl

Daar is verskeie omskrywings van disleksie, maar die simptome van die leerafwyking behels hoofsaaklik moeite om te leer lees en spel. "Volgens die tradisionele siening het die kind 'n gemiddelde tot bogemiddelde IK, maar met 'n groot teenstrydigheid tussen sy potensiaal en dit wat hy kan doen ten opsigte van lees en spel," sê Susan du Plessis...

Read More

10

Jan'16

‘n Verhaal van Hoop

Lameez Armien van Goodwood, Kaapstad, is ʼn ongelooflik trotse en liefdevolle ma met ʼn verstommende verhaal van hoop om te vertel. Haar twee seuns, Jeremiah en Joshua, is ʼn identiese tweeling en is reeds sedert hulle drie weke oud is in haar pleegsorg.

Read More

09

Oct'15

Die Brein is Plasties. En Dis Goeie Nuus

Jou seun het dalk disleksie, jou dogter dalk ADHD. Tot onlangs is dié probleme as verdoemend beskou, maar gelukkig is dit nie meer die geval nie. Vandag weet ons dat die brein plasties is; die brein is vervormbaar en dis goeie nuus vir jou kinders.

Read More

08

Aug'15

Disleksie ― Daar Is Hoop

“Jou kind is dislekties.” Daardie woorde kan ʼn ouer se grootste nagmerrie wees. ’n Ernstige leesprobleem kan as disleksie beskryf word, maar wat belangriker is, is die wete dat hierdie probleme opgelos kan word en dat daar hoop is.

Read More

09

Jun'15

Wat Is Disleksie Regtig?

Die term “disleksie” is saamgestel uit twee Griekse woorde dys en lexis wat “swak lees” beteken. Die outydse (en dalk nog populêre) siening is dat disleksie ‘n fisiese versteuring in die brein is wat veroorsaak dat inligting verkeerd verwerk en geïnterpreteer word, wat dan lei tot lees-, spel- en skryfprobleme.

Read More

02

May'15

Skool Hoef Nie ‘n Nagmerrie Te Wees Nie

Dom, stupid. Dis verseker die mees afskuwelike woorde denkbaar en behoort as vloekwoorde verklaar te word. Tog is dit hoe kinders hulself ervaar as skool ‘n nagmerrie word. ‘n Leesles neem ure om deur te werk...

Read More

01

Apr'15

Só Help Jy Jou Kind Met Disleksie

Die historiese siening dat disleksie ongeneeslik is, bestaan byvoorbeeld bloot omdat daar verkeerdelik geglo is dat die brein onveranderlik is. Destyds is geglo as daar iets verkeerd is met ‘n persoon se brein, daar niks gedoen kan word om dit reg te maak nie.

Read More

28

Feb'14

Die Disleksie Debat

Daar word baie gedebatteer of disleksie ‘n lewenslange toestand is wat gediagnoseer moet word, en of dit eintlik maar net ‘n betekenislose beskrywing is wat aangewend word vir persoonlike voordeel, en daarom stopgesit moet word...

Read More

16

Jan'14

‘n Lewe met Disleksie

Op ‘n weekmiddag gee Branden se ma hom dié opdragte: Haal jou kosblik uit jou tas, bêre jou skoene en gooi jou klere in die wasgoedmandjie. Ná 10 minute loer sy by sy kamer in en daar sit hy steeds in sy uniform.

Read More

13

Oct'12

Edublox op Ontbytsake

Het jou kind 'n leerprobleem? Sukkel hy om sy volle potensiaal te bereik? Het jou kind 'n konsentrasieprobleem of 'n swak geheue? Lees hy stadig en hakkelrig, of lees hy met swak begrip? Verwar hy dalk letters soos b en d? Spel hy woorde soos wat hulle klink, soos "sienkie" pleks van "seuntjie"? Is hy gediagnoseer met disleksie of ADHD? Edublox maak leer en lees maklik!

Read More
Skip to toolbar