fbpx

Disleksie

09

May'12

Disleksie — Artikel in Vrouekeur

Wat het Richard Branson en Tom Cruise in gemeen? Hulle is albei met disleksie gediagnoseer en het nogtans uitgestyg. Die meerderheid mense wat met disleksie sukkel, moet met hierdie leesprobleem se vernietigende sosio-ekonomiese gevolge en emosionele invloed worstel.

Read More

01

Mar'12

Keer Disleksie Só

Het jy geweet sommige kenners reken tussen 10 en 20 persent van alle skoolgaande kinders het disleksie? Die woord disleksie laat jou waarskynlik dink aan kinders wat hul letters omkeer, maar dit strek veel wyer. Wikipedia beskryf disleksie as...

Read More

18

Jan'12

As Jou Kind Sukkel…

As jou kind nie presteer soos sy moet nie, beteken dit nie sy is dom nie ― sy vind dit dalk net moeilik om te lees. Kinders wat sukkel om te lees of skryf word dikwels geterg dat hulle dom is, wat hulle selfbeeld van kleins af ‘n knou gee...

Read More

01

Jan'08

Vrede Met Disleksie

Daar is miljoene mense wat ondanks hul onvermoë om reg en vinnig te kan lees, die suksesleer klim. Vra maar vir Dozi, Johan Engelbrecht en Christiaan Kritzinger. Wanneer Girard J. Sagmiller, die skrywer van die boek, Dyslexia My Life, vir mense probeer vertel hoe dit is om met disleksie saam te leef, verduidelik hy dit gewoonlik só:...

Read More

30

Sep'07

Hoe om Jou Letters in Gelid te Kry: Navorser Ontwerp Program vir Disleksielyers

'n Leermetode wat oor die afgelope dertig jaar deur 'n Suid-Afrikaanse opvoedkundige navorser ontwikkel is, is deesdae besig om wêreldwyd skoolkinders uit die verlammende greep van disleksie te verlos.

Read More

24

Jul'02

Kleurblokkies Verbeter Leesprobleme Speel-Speel

OOIT gedink gekleurde blokkies, inkleurpotlode, letters en werkkaarte kan die lewe van derduisende kinders en volwassenes wêreldwyd verbeter? Dít is Audiblox, die opvoedkundige leerprogram wat al sedert die 1980's hoop bring aan mense met leer- en leesprobleme.

Read More

25

May'01

Lees Vir Sommiges ‘n Nagmerrie

Vir talle boekwurms is ‘n koue wintersdag en warm koppie sop sinoniem met die lees van ‘n tydskrif of goeie roman. Vir 25 persent van die wêreld se bevolking, die disleksielyers, bly hierdie plesier net ‘n droom, want letters maak nie vir hulle sin nie.

Read More

23

Apr'01

Disleksie: Raad aan Ouers

LEES en leer is dié twee dinge waarop 'n kind se sukses in sy skoolloopbaan geskoei word. Eers leer hy om te lees, dan lees hy om te leer. Lees is dus van kardinale belang in die opvoedingsproses. Maar vir sommiges, die disleksielyers, vir wie letters net nie sin maak nie, kan dit 'n ernstige agterstand beteken.

Read More

11

Apr'01

Disleksie ‘Nie ‘n Biologiese Probleem’

DISLEKSIE is 'n gebrek aan leerervaring en is nie 'n biologiese probleem wat met medisyne behandel kan word nie, sê dr. Jan Strydom van die Sentrum vir Disleksie.

Read More

19

Jun'95

Leerprogram Verander Duisende se Lewens

'N LEERPROGRAM wat deur 'n opvoedkundige van Pretoria ontwerp is, het sedert sy ontstaan in die jare tagtig die lewens van derduisende kinders en volwassenes wêreldwyd verander...

Read More
Skip to toolbar