fbpx

Disleksie

28

Oct'92

Sentrum Maak Deurbraak met Leesprobleme. Kursus Bring Groot Verbetering

TWEE weke in die Julie-vakansie het 'n groot verskil gemaak in die lewe van Gerhard Niemand (10) van Pretoria. 'n Blitskursus vir kinders met leesprobleme wat hy in dié tyd bygewoon het, het sy leesvaardigheid van gr. 1-vlak tot st. 5-vlak opgeskuif. Daarby het sy leesbegrip ook met 20 persent verbeter.

Read More

21

Aug'90

Kursus Wys Dit Werk!

Nie net kan Werner Louw (16) nou 163 woorde per minuut lees teenoor die 107 woorde wat hy in Maart gelees het nie. Sy leesvermoë kan nog voor einde vanjaar bo dié van 'n st. 8-leerling wees as hy sy kursus getrou volg.

Read More

28

Jul'90

Disleksie: Nie Genoeg Opvoeding

ONVOLDOENDE opvoeding en onderrig is die oorsaak van disleksie en nie 'n wanfunksie in die brein nie, sê dr. Jan Strydom, 'n opvoedkundige van Pretoria... Hy beskou die veranderende omstandighede waarin kinders vandag grootword as een rede waarom disleksie toeneem. ''Kinders is passiewer as vroeër...

Read More
Skip to toolbar