fbpx

Geheue en Lees

20

Jan'23

Sewe Tipes Geheue Is Onontbeerlik in die Leesproses

Die mens se vermoë om te kan onthou, of uit die geheue te herroep, maak leer moontlik. Alhoewel die woord ‘geheue’ ’n “alles-of-niks”-proses veronderstel, is dit duidelik dat daar verskillende tipes geheue is, elk tot ’n mate onafhanklik van die ander. Sewe tipes geheue speel 'n onontbeerlike rol in die leesproses.

Read More

08

Oct'16

Die Rol van Werkende Geheue in Lees

Die term werkende geheue is in die 1970’s deur twee navorsers, Baddeley en Hitch saamgestel, en verwys na die vermoë om tydelik sekere feite of gedagtes in die geheue te hou terwyl ‘n probleem opgelos word of ‘n taak verrig word...

Read More

07

Oct'16

Feite Oor Visuele Geheue

Verskeie navorsers het beweer dat soveel as tagtig persent van alle leer deur die oë plaasvind, wat beteken dat visuele geheue 'n beslissende aspek van leer vorm. Visuele geheue is die vermoë om visuele waarnemings te stoor en later, as die oorspronklike waarneming nie langer sigbaar is nie, weer te herroep. Hier is paar feite oor visuele geheue...

Read More
Skip to toolbar