fbpx

Hulp vir Leesprobleme Vereeniging

30

Mar'10

Leesprobleme Hier Opgelos

Al hoe meer kinders sukkel om te lees. Saam met die leesprobleem ontstaan leesprobleme wat swak punte tot gevolg het. Die Edublox Lees- en Leerkliniek wat pas sy deure in Nilegate in Drie Riviere oopgemaak het, bied antwoord op al hierdie probleme.

Read More

25

May'01

Lees Vir Sommiges ‘n Nagmerrie

Vir talle boekwurms is ‘n koue wintersdag en warm koppie sop sinoniem met die lees van ‘n tydskrif of goeie roman. Vir 25 persent van die wêreld se bevolking, die disleksielyers, bly hierdie plesier net ‘n droom, want letters maak nie vir hulle sin nie.

Read More
Skip to toolbar