fbpx

Hulp vir Leesprobleme Witbank

10

Sep'17

Edublox Witbank Bied Hulp vir Leesprobleme, Leerprobleme, Disleksie

'n Kind, wat nie behoorlik kan lees nie, se toekoms is duister. Die swak leser het nie net ‘n agterstand teenoor goeie lesers nie, maar in werklikheid bou hy met verloop van tyd ‘n al hoe groter agterstand teenoor goeie lesers op. Gelukkig is daar hulp! Ons gesels vandag met Alida Smit, franchisee van Edublox Witbank oor lees- en ander leerprobleme, en hoe om dit te oorkom.

Read More

23

Mar'17

My Kind Doen Swak op Skool

Ouers met ‘n kind wat op skool sukkel, kan met gevoelens van angs, onsekerheid, frustrasie en skuldgevoelens worstel en wonder dikwels wat hulle verkeerd gedoen het. Die impak op die kind is selfs groter en natuurlik is daar ook finansiële implikasies. Wat maak 'n ouer as jou kind swak presteer op skool?

Read More

31

Mar'16

Meet Alida Smit, Educational Practitioner at Edublox Witbank (eMalahleni)

There are many facets to this career mom, one of which is a passion to help struggling learners. This interest was kindled in 2009 when her son was diagnosed with dyslexia. After numerous attempts to help him, she decided to have him assessed at an Edublox clinic, a life-changing experience for both of them...

Read More
Skip to toolbar