fbpx

Hulp vir Leesprobleme

03

Feb'14

Wat Is Edublox?

Edublox spesialiseer in kognitiewe opleiding wat kinders slimmer maak, en hulle help om vinniger, makliker en beter te leer en te lees. Die klasse spreek die volgende aan: Konsentrasie, perseptuele vaardighede, geheue, logiese denke, lees, spel woordeskat en begrip.

Read More

02

Jun'12

Leer, Lees en Presteer met Edublox

Leerders se leer- en leesprobleme kan iets van die verlede wees met die vindingryke Edublox-program wat deur oud-onderwyser, me Lizani Muller aangebied word.

Read More

30

Sep'07

Hoe om Jou Letters in Gelid te Kry: Navorser Ontwerp Program vir Disleksielyers

'n Leermetode wat oor die afgelope dertig jaar deur 'n Suid-Afrikaanse opvoedkundige navorser ontwikkel is, is deesdae besig om wêreldwyd skoolkinders uit die verlammende greep van disleksie te verlos.

Read More

19

Jun'95

Leerprogram Verander Duisende se Lewens

'N LEERPROGRAM wat deur 'n opvoedkundige van Pretoria ontwerp is, het sedert sy ontstaan in die jare tagtig die lewens van derduisende kinders en volwassenes wêreldwyd verander...

Read More

07

Apr'95

Gestremde (10) Leer Binne 60 Dae Lees, Skryf

''MAMMA, hoekom kan ek nie lees nie?'' wou Sonja Conradie (10) weet nadat sy haar jonger sussie, Marna (9), hoor lees en sien skryf het. Sonja, wat breinskade opgedoen het toe sy as baba breinvliesontsteking gehad het, kon nie verstaan waarom haar jonger sussie dit kon regkry en sy nie.

Read More
Skip to toolbar