fbpx

Konsentrasieprobleem

09

May'18

Vrae oor Konsentrasie, van Babadae tot Skooldae

Die onvermoë om te konsentreer is op baie onderwysers en ouers se lippe. Diagnoses word gemaak, baie navorsing word gedoen en almal hoop dat dit hul kinders gespaar sal bly.

Read More

14

Dec'17

My Kind Kan Nie Konsentreer Nie!

As jou kind kwaai sukkel om haar by een speelding of aktiwiteit te bepaal, kan jy nou al aan haar konsentrasievermoë begin bou. As sy die dag skool toe gaan, sal sy jou bedank! Hierdie artikel, waarin Edublox-kundiges aangehaal word, het verskyn in die Desember 2017 uitgawe van Baba & Kleuter.

Read More

18

Mar'16

Sukkel Jou Kind met Aandag en Konsentrasie? Daar Is Hulp!

Konsentrasie, ook genoem aandag, is belangrik vir leer. Gebrekkige aandag kan ’n beduidende faktor wees van gedrags- en leerprobleme soos byvoorbeeld hiperaktiwiteit en aandaggebreksindroom (ADD). Daar is ten minste vier baie belangrike aspekte wat in gedagte gehou moet word wanneer dit kom by konsentrasie:

Read More

30

Sep'14

Beter Konsentrasie Na Net 5 Dae — Suid-Afrikaanse Navorsing In Singapoer

Die resultate van die studie toon verbeterde konsentrasie, of anders gestel, verbeterde gefokusde aandag, na net vyf dae. Gefokusde aandag is die vermoë om op een ding te konsentreer en alle ander dinge wat jou aandag kan aflei, te ignoreer. Mense met aandaggebreksindroom is bekend daarvoor dat hulle sukkel om op een ding op ‘n slag te fokus.

Read More

13

Oct'12

Edublox op Ontbytsake

Het jou kind 'n leerprobleem? Sukkel hy om sy volle potensiaal te bereik? Het jou kind 'n konsentrasieprobleem of 'n swak geheue? Lees hy stadig en hakkelrig, of lees hy met swak begrip? Verwar hy dalk letters soos b en d? Spel hy woorde soos wat hulle klink, soos "sienkie" pleks van "seuntjie"? Is hy gediagnoseer met disleksie of ADHD? Edublox maak leer en lees maklik!

Read More
Skip to toolbar