Leer Afrikaans: Verkleinwoorde – Die Wanneer en Hoe
In die meeste tale word 'n verkleiningsvorm gevorm deur 'n agtervoegsel en/of 'n ekstra verbuiging van die oorspronklike woord. In Afrikaans word die agtervoegsels -tjie, -jie, -pie, -kie en -ie saam met 'n paar verboƫ vorms gebruik.
Read MoreLeer Afrikaans: Trappe van Vergelyking
Die stellende trap is die gewone vorm van die byvoeglike naamwoord of bywoord, byvoorbeeld mooi en gewoon. Die vergrotende trap (ook vergelykende trap of die komparatief genoem) word gevorm deur -er agteraan die woord te voeg, of met die word meer, byvoorbeeld, mooier en meer ongewoon.
Read MoreToets Jou Woordeskat
Nog nooit gehoor van 'n xiloteek nie! 'n Biebie is 'n wat? Die woorde hieronder staan almal in woordeboeke, maar word nie elke dag gebruik nie. As jy meer as 15 uit 29 van hierdie woorde se betekenisse ken, mag jy jouself op die skouer klop! Minder as 5 uit 29? Moenie alleen voel nie, maar jy mag dalk die vakansie wil gebruik om jou woordeskat op te skerp.
Read MoreBlokkiesraaisel Oefen Meervoude en Verkleinwoorde
Skooltas word skooltasse, oorbel word oorbelle, lip word lippe. Sif word siffie, lag word laggie, hok word hokkie. Hierdie blokkiesraaisel sal jou kind help om speel-speel sy kennis van meervoude en verkleinwoorde te toets en te verbreed.
Read More