fbpx

Simptome van Disleksie

29

Apr'23

Disleksie: Kenmerke, Tipes, Oorsake en Hulp

Wat is disleksie? Is omkerings die enigste kenmerk van disleksie? Hoe lyk disleksie? Hoeveel mense het disleksie? Wat is die emosionele impak van disleksie? Is disleksie ongeneeslik? Wat veroorsaak disleksie? Is disleksie dan nie oorerflik nie? Het Einstein disleksie gehad?

Read More

09

Jun'15

Wat Is Disleksie Regtig?

Die term “disleksie” is saamgestel uit twee Griekse woorde dys en lexis wat “swak lees” beteken. Die outydse (en dalk nog populêre) siening is dat disleksie ‘n fisiese versteuring in die brein is wat veroorsaak dat inligting verkeerd verwerk en geïnterpreteer word, wat dan lei tot lees-, spel- en skryfprobleme.

Read More

01

Mar'12

Keer Disleksie Só

Het jy geweet sommige kenners reken tussen 10 en 20 persent van alle skoolgaande kinders het disleksie? Die woord disleksie laat jou waarskynlik dink aan kinders wat hul letters omkeer, maar dit strek veel wyer. Wikipedia beskryf disleksie as...

Read More

18

Jan'12

As Jou Kind Sukkel…

As jou kind nie presteer soos sy moet nie, beteken dit nie sy is dom nie ― sy vind dit dalk net moeilik om te lees. Kinders wat sukkel om te lees of skryf word dikwels geterg dat hulle dom is, wat hulle selfbeeld van kleins af ‘n knou gee...

Read More

25

May'01

Lees Vir Sommiges ‘n Nagmerrie

Vir talle boekwurms is ‘n koue wintersdag en warm koppie sop sinoniem met die lees van ‘n tydskrif of goeie roman. Vir 25 persent van die wêreld se bevolking, die disleksielyers, bly hierdie plesier net ‘n droom, want letters maak nie vir hulle sin nie.

Read More

23

Apr'01

Disleksie: Raad aan Ouers

LEES en leer is dié twee dinge waarop 'n kind se sukses in sy skoolloopbaan geskoei word. Eers leer hy om te lees, dan lees hy om te leer. Lees is dus van kardinale belang in die opvoedingsproses. Maar vir sommiges, die disleksielyers, vir wie letters net nie sin maak nie, kan dit 'n ernstige agterstand beteken.

Read More
Skip to toolbar