fbpx

Statistieke Lees Suid-Afrika

13

Jun'17

SA Laaste in die Wêreld met Wiskunde, Wetenskap en Lees

Ons het nie statistieke van voor 1995 nie, maar sedert 1995 is SA laaste in die wêreld met wiskunde, wetenskap en lees. Daar is twee internasionale geletterdheidstudies wat elke paar jaar gedoen word, en waaraan Suid-Afrika deelneem. Die eerste een is TIMSS, wat elke vier jaar gr. 4- en gr. 8-leerders se syfergeletterdheid, sowel as hulle wetenskaplike vermoëns en kennis evalueer. Die tweede is die PIRLS, wat elke vyf jaar die leesprestasie van gr. 4-leerders meet...

Read More
Skip to toolbar