fbpx

Studiehulp

21

Jun'19

Studiewenke: Haal die Angel Uit Eksamenskryf met Hierdie Nege Studiewenke

Daar is min woorde wat leerders en hul ouers se bloed so vinnig in yswater laat verander soos die woord ‘eksamen’. Goeie studiegewoontes kan egter die eksamenvrees in eksamenvreugde verander. Hier is nege studiewenke, verskaf deur Hannelie Brönner van die Edublox-tak in Durbanville, wat sal help om die angel uit eksamenskryf uit te haal.

Read More

30

May'19

Volg dié Riglyne vir Voorbereiding

Matrikulante oor die land heen het nog net ’n paar hekkies oor voordat hulle die eindeksamen aflê wat gewoonlik in Oktober begin. Ons het met ’n paar kundiges gepraat oor hoe om vir eksamens voor te berei.

Read More

06

Jun'18

Studiemetodes wat Jou Leer Hoe om Slimmer te Werk, Nie Harder Nie!

Elke eksamentyd gebeur dit — baie leerders se mae trek sommerso op 'n knop van die eksamenkoors en senuwees. Hulle weet nie reg hoe hulle moet leer nie en die tyd begin hulle inhaal. ‘n Kursus soos Studiblox, wat ‘n leerder die vaardighede gee om die nodige kennis betyds in sy kop te kry, is dus onontbeerlik.

Read More

29

May'17

Leer Afrikaans: Intensiewe Vorme

Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad en word dus gebruik om 'n byvoeglike naamwoord te versterk. 'n Voorbeeld hiervan is brandarm, wat baie arm beteken. In Afrikaans skryf ons intensiewe vorme altyd vas (as een woord), behalwe by wawyd oop, nugter wakker en blakend gesond....

Read More

21

Nov'16

Wenke Om Doeltreffend te Leer

Daar is baie studiemetodes en na gelang van die inhoud wat bestudeer moet word, moet mens kies watter een die beste gaan werk. Die O-VLOK-H-metode word deur baie opvoeders en onderwysers aanbeveel as dié metode wat leerders kan gebruik om die meeste vakke te leer. Kom ons kyk hoe dit werk:

Read More

14

Sep'16

Verander die Manier Waarop Jy Studeer vir Beter Resultate

Wat jy ookal doen, moenie jou drome begrawe nie. Party mense blom vroeg in hulle lewens, en ander later. Die “Koningin van die Andes” is 'n kleinerige plant, maar wanneer dit uiteindelik blom, groei dit tot 12 meters hoog. Dalk het jy nodig om net ‘n paar dinge te verander om te begin blom.

Read More

25

Nov'15

Blokkiesraaisel Oefen Meervoude en Verkleinwoorde

Skooltas word skooltasse, oorbel word oorbelle, lip word lippe. Sif word siffie, lag word laggie, hok word hokkie. Hierdie blokkiesraaisel sal jou kind help om speel-speel sy kennis van meervoude en verkleinwoorde te toets en te verbreed.

Read More
Skip to toolbar