Edublox Verbeter Handskrif

Hendrik is ‘n leerder by Edublox Pretoria-Oos. Hy het in November 2017 met twee Edublox-klasse per week begin. Die eerste voorbeeld van sy handskrif is geneem uit ‘n skoolboek voordat hy met Edublox begin het. Die tweede voorbeeld kom uit ‘n skoolboek van Maart 2018.

 

En hier is voorbeelde van Karla se handskrifvóór en ná:

Share Button

Susan du Plessis Edublox Pretoria East

Skip to toolbar