fbpx

Lees, Handskrif en Konsentrasievermoë Baie Beter

Ek het Michelo ingeskryf oor sy konsentrasieprobleem in die skool en sy skoolwerk wat al meer agtergeraak het as gevolg van dit. Veral sy lees.

Daar is definitiewe verskil in sy lees asook sy handskrif. Sy konsentrasievermoë is ook baie beter. Hy is baie meer trots op sy werk as voorheen.

Ek dink waarin hy nog moet ontwikkel en verbeter is sy geheue – die vermoë om inligting te onthou. Alhoewel sy lees verbeter het dink ek nie hy is waar hy moet wees om die inhoud te interpreteer nie.

Aangeheg is sy rapporte van 2de en 3de kwartaal waar al sy punte omtrent een prestasievlak hoër is. Ek is baie, baie trots op sy Afrikaanse punte op sy rapport wat so verbeter het. Daar ook verbetering in Engels en Wiskunde, maar die Afrikaans was maar vir my ‘n bekommernis.

Ek is regtig baie tevrede en baie bly dat ek hom ingeskryf het vir Edublox.

Dankie

Mariska


Michelo se tweede kwartaal rapport:

Michelo se derde kwartaal rapport (lees en Wiskunde het verbeter van 5/7 tot 7/7):

Handskrif voor Edublox:

Handskrif na ‘n paar maande:

Share Button

Mariska Michelo se moeder

Skip to toolbar