fbpx

Lene se Gemiddeld Styg van 76% tot 87%!

From: Sonja Grobler <[email protected]….>
Sent: 02 October 2019 10:41 AM
To: Monique van Heerden <[email protected]>
Subject: Lene, Edublox Wes Rand

Hi Monique

Lene het 1 Mei 2019 by Edublox begin. Haar punte was nie sleg nie maar haar juffrou was bekommerd oor haar konsentrasie in die klas.

Haar eerste kwartaal gemiddeld in graad 3 was 76%.

Ek wil net graag met Edublox my absolute verbasing en trots as mamma deel. Ons het gister haar derde kwartaal rapport gekry en haar gemiddeld het met 11% gestyg vanaf kwartaal 1, dis tans 87%.

Haar gemoed en haar selfvertroue is ook op en sy blom absoluut.

Baie dankie vir julle program en harde werk, ek kan dit duidelik in my kind sien.

Groete

Sonja Grobler


Lene se pragtige rapport:

Share Button

Sonja Grobler Lene se moeder

Skip to toolbar