fbpx

Testimonials

11

Dec'17

Case Study: Edublox Increases Non-verbal IQ by 25 Points

Before she started at Edublox in 2015, she was assessed by her school psychologist. Her verbal IQ was 96, which is average, while her non-verbal IQ was a mere 72, which can be described as borderline intellectual functioning. Her full-scale IQ was 84 (low average). Fast forward to November 2017...

Read More

09

Dec'17

Tremendous Growth in Grades and Self-confidence

Your team of dedicated, caring and driven teachers have relaid a solid foundation she missed in her early childhood and rightfully restored her capabilities to a stage where she can confront her schoolwork on her own without our assistance. Her teachers at school have noticed the significant turnaround and are encouraged by the tremendous growth she has shown in both her grades and self-confidence.

Read More

28

Nov'17

Afrikaans Verbeter van 85% tot 94%, Engels van 80% tot 87%

Haar leespunt, luistertoetse en begripstoetse het baie verbeter van die eerste tot die derde kwartaal. Dit het ook ‘n positiewe invloed op haar Engels gehad. Sy verbeter in Afrikaans van 85% tot 94%, Engels van 80% tot 87% en het die derde kwartaal heeltemal by haarself geleer...

Read More

23

Nov'17

Dyslexic Makes a Complete Turnabout

His ability to decode words using phonics has aided his flow of reading. Instead of reading word by word (spelling out each letter) without meaning, having little understanding of what he read, he is now reading more fluently with expression and understanding the content.

Read More

20

Nov'17

Konsentrasievermoë, Lees en Klank Aansienlik Beter

Vandat Sharhida by Edublox aangesluit het, doen sy bo verwagting baie goed. Haar konsentrasievermoë het ook aansienlik verbeter, so ook haar lees en klank. Vir ons as ouers is dit belowend aangesien sy maar net kort rukkie (3 maande) by Edublox is....

Read More

20

Nov'17

Concentration, Memory, Self-Esteem Improved Drastically

He now enjoys doing his homework as he can read; his concentration and memory have improved significantly. I was informed by the school as well as the aftercare that Tiaan’s self-esteem has also improved drastically. He is more confident and mature, he passed all three terms in grade 4 and is doing extremely well.

Read More

17

Nov'17

Hannes Ondergaan ‘n Gedaanteverwisseling

Ons het ook baie vinnig verandering in sy werk waargeneem. Hy was gemotiveerd om sy werk te doen en sy selfvertroue het verbeter. Ook sy boeke is netjies... My kind het ‘n gedaanteverwisseling ondergaan sedert hy by Edublox se EASY Program ingeskakel het.

Read More

17

Nov'17

Most Improved Learner at School

Kopano is now more organized, his school performance has improved greatly, so much so that he received an award for the most improved learner at his school. As a result, he doesn’t want to be absent from school, even when he’s ill...

Read More

17

Nov'17

Haar Eksamenvrees Is Verby

Diane kan nou lees, en het die selfvertroue om voor die klas en ook ander mense te praat. Haar geheue het ook baie verbeter en ek glo dit is hoekom sy so goed gedoen het in die eksamen, sonder enige hulp... Haar eksamenvrees is verby. Sy maak nou haar vraestelle klaar in die tyd wat gegee word. Voorheen kon sy nooit klaarmaak nie.

Read More

16

Nov'17

Skryf, Spelling en Lees Het Verbeter; Huiswerktyd Aansienlik Minder

Ek kan met eerlikheid sê dat daar 'n verskil in albei se leesvermoë is en dat hul met beter begrip ook lees. Eunice se Engels wat skryf, spelling en lees betref, het in totaal verbeter. Sy het van ‘n 61% na 66% verbeter na net 8 sessies. Tans staan sy op 74%. Hul huiswerktyd het ook aansienlik verminder en ek kan hul los om al meer op hul eie te leer...

Read More
Skip to toolbar