fbpx

Testimonials

16

Nov'17

Skryf, Spelling en Lees Het Verbeter; Huiswerktyd Aansienlik Minder

Ek kan met eerlikheid sê dat daar 'n verskil in albei se leesvermoë is en dat hul met beter begrip ook lees. Eunice se Engels wat skryf, spelling en lees betref, het in totaal verbeter. Sy het van ‘n 61% na 66% verbeter na net 8 sessies. Tans staan sy op 74%. Hul huiswerktyd het ook aansienlik verminder en ek kan hul los om al meer op hul eie te leer...

Read More

16

Nov'17

Beste Vordering in Graad 3, Top 30 in Graad 4

Sy het so gevorder dat sy NIE haar Gr. 2 herhaal het nie. In Gr. 3 het sy die trofee vir BESTE VORDERING IN GR. 3 ontvang. Sy is tans besig om Gr. 4 eindeksamen te skryf. Sover het sy elke kwartaal 'Top 30 Akademies' gehaal met 'n gemiddeld van 80% in 'n HOOFSTROOM SKOOL.

Read More

16

Nov'17

Selfvertroue Kry ‘n Geweldige Hupstoot

Na net twee maande het sy gemiddeld op sy rapport verbeter – nie net sy Wiskunde nie, maar ook tale en leervakke. Saam met dit het hy meer selfstandig begin raak en sy selfvertroue het ‘n geweldige hupstoot gekry.

Read More

15

Nov'17

Edublox Helped My Child to Read, Learn and Achieve!

All the hard work of the teachers at Edublox has paid off and we are ever so thankful for the investment they made in my son’s future. The correct intervention helped my child to read, learn and achieve!

Read More

15

Nov'17

From 29% to 91% in Maths!

Nick was referred to Edublox by an educational psychologist because he didn’t cope in the mainstream school; he had actually failed Grade 4. He then started with Edublox and attended two classes per week. All his marks have improved greatly, especially his maths marks...

Read More

13

Nov'17

Reading and Handwriting Improved Tremendously

Firstly, his handwriting has improved so tremendously that you may think someone is writing for him. Secondly, he can read intelligently to a point where he understands what he is reading. His spoken language is intelligible and makes a lot of sense...

Read More

13

Nov'17

Vordering op Skool, Konsentrasie Verbeter

Edublox het nie net sy vordering op skool en konsentrasie verbeter nie, maar sy gemoedstoestand in die algemeen. Ek kan hom kom aflaai waar hy somtyds so bietjie stil is, maar wanneer ek hom kom haal is hy sommer huppelend van vreugde. My kind is net in die algemeen ‘n baie meer vreugdevolle seuntjie en geen mamma kan vir meer as dit vra nie!

Read More

09

Nov'17

Edublox EASY Verander Thando se Lewe

In die derde kwartaal begin dinge draai. Die groen kolle raak al hoe meer, sy lees verbeter en wiskunde wat glad nie vir hom sin gemaak het nie is nou sy gunsteling vak! Sy houding teenoor sy skoolwerk verander vanaf “Dit is te moeilik, ek kan dit nie doen nie” na “Ek is ‘n genius”. Sy punte verbeter vanaf ‘n gemiddelde van 36,5% vir die derde kwartaal in 2016 tot 69.17% vir die derde kwartaal van 2017...

Read More

09

Nov'17

Akademiese Toekenning vir ‘n Gemiddeld van 80% en Hoër

Chérie vat nou self verantwoordelikheid vir haar studies. Ek hoef nie meer by haar te sit of haar te help nie, sy gaan op haar eie aan. Ek kan vir niemand verduidelik hoeveel minder my spanning tydens toetse en eksamens is nie... Chérie het tydens al drie kwartale in 2017 ‘n Akademiese Toekenning ontvang vir ‘n gemiddeld van 80% en hoër.

Read More

09

Nov'17

Overall Improvement in His Marks Commendable

Dylan has improved to the extent that he is no longer afraid to write essays on topics that he is interested in and the freedom in which he does these tasks is noticeable. The overall improvement in his marks are commendable as pointed out by his teacher in term 3 of this year...

Read More
Skip to toolbar