Afrikaans Verbeter met 20%, Wiskunde van 15/40 tot 24/25
Teen die einde van kwartaal 2 het sy punte alreeds met 20% opgegaan in Afrikaans en Engels het ook met 15% verbeter.... Jason sou gewoonlik angstig geraak het as dit by wiskunde periode kom, maar nou kan hy nie wag nie! Waar hy gewoonlik punte sou huis toe bring van byvoorbeeld 15/40 het hy laas week trots huis toe gekom met 'n punt van 24/25!
Read MoreEdublox Witbank Help Bianca om Beter te Presteer
Sy is nou al vir 5 maande besig met haar Edublox-program en my kind beweeg van krag tot krag. Sy kommunikeer met soveel meer selfvertroue en opgewondheid oor haar skoolwerk en waar sy nooit wou lees nie, sal jy haar nou gereeld met ‘n iets te lees in die hand sien.
Read MoreLees Baie Beter As Voorheen
Hy lees baie beter as voorheen, waar hy elke woord moes uitspel om dit te kon uitspreek, lees hy nou volle woorde. ‘n Voorbeeld is ‘n eenvoudige woord soos “kan” wat hy nie kon uitspreek nie. Hy moes dit klank, “k-a-n” soos ‘n kind wat leer lees in graad 2 of 3 waar hy alreeds in graad 5 was. Hy het ook geen begrip gehad van wat hy lees nie.
Read MorePunte het Drasties Verbeter
Vandag is ons in die helfte van Graad 6 en Zancha se punte het drasties verbeter. Sy is meer positief oor haar skoolwerk en glo meer in haarself. Ek weet nie waar sou ons gewees het sonder Susan en Edublox nie...
Read MoreWatch! Experts Said She Would Never Read: Naledi’s Story
Experts said her daughter has intellectual challenges and would never read, but at Edublox success started on Day 2. Our video series ‘On the Road to Reading’ brings you the first episode of Naledi's story, as told through her mother's eyes.
Read MoreSimple. Convenient. An Absolute Blessing
But then came Edublox Online!!! WOW!!! What an absolute blessing! Our daughter has not missed one lesson. She throughly enjoys the 'online game setup', EduCoins and creatures and loves sharing her accomplishments with us as she continues to beat the next level.
Read MoreDyslexia Case Study, PART 2: “Remarkable Progress” according to Remedial Practitioner
This is a follow-up of Hannah, who was diagnosed as severely dyslexic. In PART 1 of this case study Hannah's progress, after enrolling at Edublox in March 2016, was provided by occupational therapy reports. Here is her progress, as evaluated by Dr Lombard, who has assessed Hannah biennially since 2011.
Read MoreReading and Learning Has Become a Pleasure
For me, as a homeschool mom, it’s amazing to see how my children’s confidence has “exploded”. Since we started Edublox, they pick up every little book and magazine because they WANT TO READ. They WANT to go to the library. Fights about reading is a far-fetched memory… reading and learning has now become a pleasure in our house.
Read MoreJD se Lees en Konsentrasie Uitstekend
Hy het vlot gelees voor hy graad 1 toe is deur hulp van Edublox en hulle leesprogram... Sy onderwyseres het hom in kwartaal 1 van graad 1 op kwartaal 4 se leesregister gesit, en as gevolg van sy uitstekende konsentrasievermoë voltooi hy taak vir taak tot hy klaar is, sonder dat sy aandag beïnvloed word, wat voorheen deel van die probleem was...
Read MoreEdublox Improves Concentration, Reading, Spelling and Handwriting
Through the Edublox classes his cognitive skills improved to an adequate level and his reading speed has doubled in just six months. Kufanele has progressed to Grade 4 and I am a proud mom knowing that I made the right decision to help my child.
Read More