Baie Dankie vir Wonderlike Hulp
| admin
Na die eerste kwartaal kon ons al die verbetering op sy rapport begin sien. Aan die begin van die tweede kwartaal het Susan ook gesê sy kan die verbetering sien en dat hy baie vinnig vorder.... Sy derde kwartaal se rapport het gewys hoe goed dit met hom gaan. Sy punte is omtrent almal op na 4’s; hy kry nog 'n 3 drie vir onvoorbereide lees maar dit het op 'n 1 begin.
Read MoreGreat Improvement in Her Work
| admin
I must just inform you that there is great improvement in her work, and she received an A++ for her choral verse, something she battled with previously as she could not read properly. This is true for her English (in particular spelling) as well as Mathematics and Science.
Read MoreVocabulary, Reading and Attitude Improved
| admin
It is almost 2 months and his vocabulary has improved. When 7de laan comes on or any other advert on TV he can identify some words. He's reading at school and I can see an improvement in his attitude when taking on a task.
Read MoreReading, Spelling, and Work Tempo Improved Considerably
| admin
Within the first month her schoolwork improved significantly. By the end of the third term of 2009 the average for all her subjects was 3 (meets the required levels of performance), and by the first quarter of 2010 the average increased to 4 (exceeds expectation). Her reading, spelling, and work tempo have improved considerably...
Read MoreGroot Verbetering in Lees, Spelling in Werkstempo
| admin
Daar was reeds binne die eerste maand ‘n groot verbetering in haar skoolwerk. Haar gemiddeld vir al haar vakke was aan die einde van kwartaal 3, 2009 ‘n 3 (voldoende) en het verbeter na 4 (uitmuntend). Haar lees, spelling en werkstempo het baie verbeter. Sy handel haar huiswerk af sonder enige hulp van haar ouers en het baie meer selfvertroue.
Read MoreBaie Ywerig met Sy Skoolwerk
| admin
Daar is duidelik verbetering soos aangedui op sy aangehegde skoolrapport. Sy gemiddeld het met 5% gestyg van 56% tot 61% en die klasgemiddeld het gedaal met 3%, wat vir ons wys dat die program definitief werk. Hy is baie ywerig met sy skoolwerk en ook baie trots op homself dat hy so goed gedoen het.
Read MoreSkrif Het Fantasties Verbeter. So Ook Selfvertroue
| admin
Sy het ‘n pad gestap van waar sy niks verstaan het van klanke, rigting, geheue, of persepsie nie tot waar sy nou is: sy kan klank, sy ken haar rigting en het ‘n 3 (bemeester) op haar rapport vir rigting en vorm. Haar skrif het fantasties verbeter en haar visuele en ouditiewe geheue het ongelooflik in die kort tydjie verbeter. So ook haar selfvertroue.
Read MoreDaneël ‘n Wenner
| admin
Aan die begin wou hy nie gaan nie (vrees vir mislukking). Nou kan hy nie wag om te gaan nie, want hy voel elke keer soos ‘n wenner. Hy lees nou hardop sonder om skaam te wees. Sy selfdissipline het baie verbeter. Hy is meer gefokus en hy kan langer konsentreer. Ek sien ook ‘n verbetering in sy spelling.
Read MoreAstonished At How Well He Did
| admin
My son Shaun who is now in grade 1, has been with you from the beginning of this year. When he received his report card this year after his first trimester at school I was astonished at how well he did - he only had 4's on his report card for everything.
Read MoreOvercoming Letter and Word Reversals
| admin
Overall, his Grade 3, first term report has been the best since starting school. He received: seven 4's (outstanding/excellent achievement), twenty 3's (satisfactory achievement), and nine 2's (partial achievement). Please bear in mind that this was a child that was considered for a fail in Grade 1.
Read More