fbpx

Testimonials

29

Dec'09

Reuse, Positiewe Verandering in Sy Houding teenoor Lees

Dewan het selfs nou op sy eie boeke by die mediasentrum gaan haal en gelees sonder dat ek hom moes aanmoedig om te lees. Dit was vir ons die eerste teken van ‘n groot deurbraak. Behalwe vir die verbetering in sy leesvermoë, was daar ‘n reuse, positiewe verandering in sy houding teenoor lees.

Read More

29

Dec'09

Groot Verbetering in Skoolwerk, Werkstempo en Konsentrasie

Na die Oktobervakansie het my man sy onderwyseres geskakel om uit te vind hoe Christian vorder. Sy was skielik baie positief en het gesê daar is ’n groot verbetering in sy skoolwerk, werkstempo en konsentrasie, hy verstaan die werk beter en as hy so aanhou sal hy wel deurkom.

Read More

28

Nov'09

Sy Het die Plesier van Lees Ontdek!

Haar skrif het van ‘n ongeorganiseerde bol letters na ‘n meer stabiele, gefokusde skrif verander. Dit is so ‘n plesier om haar dop te hou en te sien hoe sy sommer in twee weke se tyd, twee “groot” boeke deurgelees het met begrip. Sy het die plesier van lees ontdek, met die hulp van Edublox.

Read More

12

Nov'09

Verbetering in Konsentrasie; Meer Taakgerig

Chante (kan) nou vir die eerste keer vir ‘n uur lank sit en konsentreer op die werk in plaas van haar gedagtes wat altyd gedwaal het na die eerste 15 minute. Ek ondervind dieselfde gedrag teenoor haar huiswerk. Waar sy gewoonlik dit net afgerammel het, is daar nou meer “dedication” om dit netjies en mooi te doen.

Read More

31

May'09

From Sheer Desperation to Excited, Motivated, Inspired and Ever-hopeful

I cannot find the words to thank you enough for this brilliant programme. We have progressed from being at wits end and sheer desperation to excited, motivated and inspired and ever-hopeful!.... I cannot stop singing your praises and believe every home should have an Audiblox Programme!

Read More

11

Feb'09

Watch! Conquering Concentration Difficulties

Concentration is not an inherent ability that one either possesses or does not. Concentration is a skill, and as any other skill it has to be acquired, after which one's proficiency at it can be constantly improved by regular and sustained practice. Edublox improves concentration. Listen to a mother's story...

Read More

11

Feb'09

Watch! Overcoming Reading Difficulties; Improving School Achievement

Reading is of paramount importance in the educational process. Is a reading difficulty holding your child back? Edublox can unlock the door to a brighter future. Watch an interview with father and son.

Read More

28

Nov'08

Vuur en Vlam om te Leer

Vandat die skole hierdie jaar begin het, is sy vuur en vlam om te leer en huiswerk te doen. Sy het al van haar take ingehandig wat eers aan die einde van die maand moet in wees. Daar word beslis minder geraas en gesmeek dat sy moet leer. Dis asof TV en rekenaarspeletjies nou 'n 2de plek ingeneem het.

Read More

18

Nov'08

Case Studies: Full Marks for Spelling Tests; No More Mirror Writing

Every week he scores full marks for his spelling tests, as well as for maths. He has started writing in cursive and now does his homework without me having to tell him, as if he now enjoys it. We still have a long way to go, but I can't believe that he has made such fast and such drastic progress.

Read More

15

Sep'08

Van Gemiddeld tot Bogemiddeld tot Top-presteerder

Groot was my verbasing toe sy met haar eerste rapport hierdie jaar by die huis kom. Na die eerste paar sessies by die Leeskliniek het haar punte opgeskuif na bogemiddeld en ons het baie minder in die middae begin werk. Sy kry darem nou al haar werk vinniger gedoen en leer maklik vir haar toetse.

Read More
Skip to toolbar