fbpx

Testimonials

15

Sep'08

Van Gemiddeld tot Bogemiddeld tot Top-presteerder

Groot was my verbasing toe sy met haar eerste rapport hierdie jaar by die huis kom. Na die eerste paar sessies by die Leeskliniek het haar punte opgeskuif na bogemiddeld en ons het baie minder in die middae begin werk. Sy kry darem nou al haar werk vinniger gedoen en leer maklik vir haar toetse.

Read More

29

Jul'08

Gevallestudie: Hulpelose Kinders Word Wenners

Wat die meeste verblydend vir my is, is die feit dat hierdie kind wat geen selfvertroue gehad het nie, wat nooit wou waag nie, nou alle situasies met soveel selfvertroue hanteer, wat selfs leiding neem in die klas. Sy het ‘n geweldige persoonlikheidsverandering ondergaan! Dit was vir my as onderwyseres hartroerend om hierdie kind te sien LEEF!

Read More

08

Jul'08

Tremendous Improvement

Jayesh never showed any interest in reading, his concentration levels were low and he detested writing. His intelligence quotient, however, was above average. Today, Jayesh no longer avoids reading. His conversation skills have improved and he has become attentive. “He has shown tremendous improvement,” says father Sushil.

Read More

08

Apr'08

Twice Exceptional — Gifted with a Learning Disability

Lynn, USA: I wasn't expecting for any huge jumps in ability. Well, three months into Audiblox and earnestly, my son is now making more spontaneous comments about school which is wonderful, but the biggest difference academically is that his spelling improved immensely (which I hadn't even noticed was a problem till it no longer was) and he suddenly enjoyed reading!!

Read More

27

Feb'08

‘n Drastiese Verbetering

Ek kon nie glo dat daar reeds 'n drastiese verbetering in hom ontstaan het nie. Hy lees sy leesboek sonder om een woord te klank. Hy kry elke week omtrent volpunte vir sy Engelse en Afrikaanse speltoetse, sowel as vir Wiskunde.

Read More

15

Jan'08

Leeskliniek ‘n Lig aan die Einde van ‘n Donker Tonnel

Maar die Leeskliniek was die lig aan die einde van die donker tonnel ― wat ‘n verligting, ons kind het presteer!!!! Ons wil vir julle baie dankie sê vir julle hulp en motivering ― as Zhian by die leesklas uitstap is hy vol moed en lyk altyd so tevrede met homself, min het besef ons Zhian gaan presteer.

Read More

27

Dec'07

Verbetering Duidelik Waarneembaar

Elceé was 'n potensiële druipeling. Hy het hard studeer maar die logika het ontbreek... Alhoewel Elceé laat in die jaar ingeskryf is, het daar reeds 'n verbetering ingetree. Met verwysing na sy rapporte kan die verbetering duidelik waargeneem word, bv....

Read More

28

Aug'07

Lees Nou ‘n Plesier

In die verlede het dit telkens gebeur dat Janine laat blyk het dat sy glad nie van lees hou nie. Dit het skielik verander en sy lees deesdae ook vir haar maatjies voor as hulle kom kuier. Waar daar ook in die verlede vir ure gesukkel is met haar leesles van die skool, bemeester sy dit deesdae binne twee tot drie keer wat sy 'n les deurlees.

Read More

29

Jul'07

Gevallestudie: Jacques Word “’n Ander Mens”

Na twee jaar het sy ouers die gebruik van die medikasie gestaak aangesien daar geen verbetering in Jacques se skoolwerk of emosionele toestand te bespeur was nie. In Mei van Jacques se Gr 6-skooljaar maak sy ouers kennis met Edublox. Die verbetering op Jacques se skoolrapport, binne sewe maande, verklaar duidelik waarom sy ma skryf dat hy “’n ander mens” is:

Read More

29

Jun'07

A Different Child

Kevin started with me in December last year. He was kept down to repeat Grade 2. His self-esteem was so bashed, but now he is totally a different child. His parents as well as his teachers can not believe the change in this child. He is not afraid to accept a challenge...

Read More
Skip to toolbar