Testimonials

31

Dec'91

Case Study: From Failing School to Coming Fourth in Class

    | admin

    I do not want to derogate the work of Anene's teachers, but in my heart I am convinced that Audiblox played a great part in her improvement. As a mother who went through the traumatic experience of hearing that I had to send my child to a school for learning-disabled children, I cannot thank Audiblox enough.

    Read More

    31

    Dec'91

    Van ‘Nooit Sal Slaag’ tot Vierde in Haar Klas!

      | admin

      Hoewel dit nog harde werk gekos het, het sy aan die einde van die eerste eksamen in Standerd 2 (Junie), sewende in haar klas gestaan met 69,7%. Teen die einde van Standerd 2 het sy verder sodanig verbeter dat sy met 73,9% vierde in haar klas gestaan het.

      Read More

      30

      Dec'91

      Ongelooflik Verbeter en Lees met die Nodige Aksent

        | admin

        Hy het meer selfvertroue en gesels graag met my oor die bedrywighede by die skool. Hy het aanvaarlik baie gesukkel met lees maar het algaande beter begin lees. Ek dink hy het in die laaste paar maande ongelooflik verbeter en lees al regtig mooi – ook met die nodige aksent.

        Read More

        29

        Dec'91

        Able to Concentrate for Long Periods

          | admin

          Roland's concentration and memory have improved steadily. From being a boy who wanted to be outside, he is now able to sit for long periods and concentrate. In the beginning he battled to see a pattern and would learn the whole thing block by block, off by heart. Now he is able to separate the pattern into sections.

          Read More

          15

          Dec'91

          Faith, Love and Hope: A Parent’s Story

            | admin

            Of all the angels, you are the ombudsman. You've made teachers and everybody else involved with education sit up and listen to you. There is no point in remedial teaching. You have to go back and find out just where our children have missed out.

            Read More

            14

            Dec'91

            ‘n Baie Goeie Verbetering in Afrikaans, Spel en Lees

              | admin

              Daar het in hierdie ses maande ‘n baie goeie verbetering in Louis se Afrikaans, spel en lees ingetree. Die onderwyseres het glad nie geweet van Audiblox nie en aangeheg vind u die Oktober-rapport en is daar reeds ‘n verbetering oor die algemeen in Louis se werk te bespeur.

              Read More

              14

              Dec'91

              Dubbel en Dwars die Moeite Werd

                | admin

                Die verbetering het binne ‘n paar maande ingetree. Hy het op die oomblik geen probleem meer met die onderskeiding van klanke nie en sy lees het ook verbeter...

                Read More

                30

                Jul'91

                Spesiale Skool Nie Meer Nodig

                  | admin

                  Ons twee het vir twee jaar lank gereeld elke dag behalwe Sondae met die Oudiblox gewerk en vandag lees hy! Hy het verlede jaar St.6 geslaag met ‘n gemiddeld van 60% en dit sonder enige hulp van ons kant. Dit is wonderlik om in sy kamer in te loer en te sien hy lê met ‘n boek – selfs Engelse boeke as die storie hom eers beet gepak het.

                  Read More

                  29

                  Jun'90

                  Gretig om te Lees; Omkering van Woorde Het Verdwyn

                    | admin

                    Waar hy vroeër traag was, en soms selfs geweier het om te lees, is hy gretig om te lees, en vra selfs soms vir ‘n ekstra leesles by sy onderwyseres. Sy omkerings van woorde — hy het bv. “gaan” gelees, vir “nag” — het verdwyn en sy omkerings van letters en syfers het drasties verminder, wat natuurlik ook sy leesspoed vebeter het.

                    Read More

                    29

                    Dec'89

                    Edublox Research Study: The Optimization of Intelligence Actualization

                      | admin

                      Reports received from the teachers indicated that the improvements achieved through remedial education and through Audiblox transferred to the general school performance of the children. The transfer scored through the Audiblox, however, was superior to that of the remedial education.

                      Read More

                      Setup Menus in Admin Panel

                      Skip to toolbar