fbpx

Testimonials

10

Dec'92

Lettervorming, Woordherkenning en Konsentrasie het “Baie Verbeter”

Carmen lees baie beter, sy word nou selfs lief daarvoor en dit is vir my amper belangriker. Sy konsentreer beter en langer... Sy word nie so gou moedeloos as sy sukkel nie, sy het geleer om meer selfvertroue en deursettingsvermoë te hê.

Read More

04

Dec'92

Gevallestudie: Die Beste Ding Wat Met Hom Kon Gebeur

Vandat Armand met die program begin het vorder hy verbasend vinnig. Hy ondervind selde nog probleme met spelreëls en lees. Dit dra by tot sy selfvertroue om ‘n opdrag aan te pak. Ek dink Audiblox is die beste ding wat met hom kon gebeur

Read More

27

Nov'92

Skrif Verander Soos Handomkeer

Sy skrif het soos handomkeer verander. Jannes het feitlik geen omkerings meer gemaak nie. Sy spelling asook sy wiskunde het verbeter. Hy het begin om goeie sinne te maak. Sy konsentrasievermoë het verbeter, asook sy herkenning van klanke en woorde.

Read More

25

Oct'92

Hope for Slow Learners and Readers

And it's working wonderfully for young Jenny, says Gail. "Her main problem was poor concentration — she seldom finished her work. The programme has worked wonders for her concentration and is proving to be an excellent memory trainer — for both of us

Read More

30

Mar'92

Case Study: Beating Dyslexia

He has settled down, completes all his tasks to the best of his ability and takes pride in his work," reported Mrs Leslie. "He is also able to read aloud in front of the class without any of the problems which had caused him such embarrassment before." Terry-André passed fourth grade with an aggregate of 66 percent.

Read More

24

Jan'92

Case Study: Reading More Fluent, Creative Writing Improved Remarkably

His reading became more fluent and correct, and his spelling and creative writing improved remarkably. His handwriting and neatness improved to the extent that he received an award at year-end ceremonies. According to his teacher, "Peter has made the best progress of any of the pupils I had repeating Grade 2 in my class."

Read More

14

Jan'92

She Has Learned to Persevere

Now, at the end of Grade 2, she can read anything! Her spelling is also good. Her relationship with her friends has also improved. She even participates in athletics now, which she previously avoided. Ulandi has learned to persevere because Audiblox has taught her that she can succeed.

Read More

13

Jan'92

Positief en Gemotiveerd om te Studeer

Omdat hy nou vinniger skryf en beter konsentreer, maak hy ook minder foute. Sy tuiswerk neem nie meer heeltemal so lank nie en hy raak nie so gefrustreerd en opstandig daaroor nie. Sy spelling het ook verbeter en hy is baie meer positief en gemotiveerd om te studeer.

Read More

12

Jan'92

Snap Dinge Baie Vinnig, Leer Baie Makliker

Haar skoolwerk het drasties verbeter. Sy snap dinge baie vinnig, leer baie makliker, presteer beter in atletiek en musiek en is ‘n gelukkige, gesonde normale 10-jarige, met baie selfvertroue en sal feitlik enige taak aanpak. Haar handvaardigheid is goed; haar skrif het verbeter.

Read More

31

Dec'91

Case Study: From Failing School to Coming Fourth in Class

I do not want to derogate the work of Anene's teachers, but in my heart I am convinced that Audiblox played a great part in her improvement. As a mother who went through the traumatic experience of hearing that I had to send my child to a school for learning-disabled children, I cannot thank Audiblox enough.

Read More
Skip to toolbar