fbpx

Testimonials

15

Dec'93

His Whole Attitude Towards School Has Changed

It is no longer unusual to see him read a newspaper or magazine and then to tell me what he has read. He now seldom spells words when reading. His whole attitude towards school has changed. Previously he was satisfied if he scored 33.3 percent. Now he aspires after high marks.

Read More

07

Dec'93

‘n Drastiese Verbetering in Skoolpunte

Aan die einde van die eerste kwaartaal is daar so hier en daar in ‘n toets ‘n verbetering. Vanaf die 2de kwartaal begin dit drasties beter gaan. My kind se selfrespek groei. Die gevolg is ‘n gelukkige kind tuis en veral ook by die skool. Hy geniet die skool baie en werk nou heeltemaal alleen.

Read More

18

Apr'93

Case Study: From Underachiever to Top of the Class

Now, after 18 months on the program, Ruaan’s problem is non-existent. He is far from an underachiever for his report card now displays only A’s and B’s. He has done himself and Dr. Strydom’s program proud...

Read More

27

Jan'93

‘n Duidelike en Opmerkbare Verbetering

Sy spelling het sodanig verbeter dat hy geen omkerings of inversies meer maak nie. Sy onderwyseres, mej Botha het gesê dat daar ‘n duidelike en opmerkbare verbetering in sy werk is. In die remediërende klas was hy die leerling wat week na week, en dag na dag, al sy woorde agtermekaar korrek gespel het.

Read More

11

Jan'93

Lees, Spel, Wiskunde en Konsentrasie Verbeter

Ruaan vind geweldig baat by die geheue-oefeninge wat hy doen. Hy het nie tyd om sy werk oor en oor te leer nie en behaal maklik, gedurende die eksamens en wanneer hulle ‘n toetsreeks skryf, tussen 80 en 92%. Na my beskeie mening is daar nie ‘n beter program om ‘n kind se konsentrasie te verbeter nie.

Read More

25

Dec'92

From a Quiet, Reserved Boy to a Child with Self-confidence and Courage

The first and most important improvement was Hendri's self-confidence. Through support, encouragement and praise Hendri changed from a quiet, reserved boy to a child with self-confidence and courage. His schoolwork has improved. His reading and spelling has benefited tremendously. His oral work improved due to the gain in self-confidence.

Read More

22

Dec'92

Turning Losers Into WINNERS!

What I find most pleasing of all is that this child, who had no self-confidence and no courage, is now able to handle situations with such self-assurance, and even to take the lead in class; she has undergone a complete personality change!... You turn losers into WINNERS! Natasha is such a WINNER!

Read More

22

Dec'92

Nou Een van die Sterkste Kinders in die Klas

Die onderwyseres was baie bekommerd en het gewonder of sy nie in ‘n spesiale klas hoort nie... Sy het nie net by die ander in haar klas bygekom nie, maar verbygegaan en is een van die sterkste kinders in die klas.

Read More

15

Dec'92

Ronel Oortref Alle Verwagtinge

L van Zyl, Tsumeb, Namibia: Sy ontvang ook by die jaarlikse prysuitdeling vir die eerste keer in haar skoolloopbaan toekennings vir akademiese prestasies, nl. ‘n sertifikaat vir verdienstelikheid in Wiskunde en Aardrykskunde en ‘n boekprys vir die beste prestasie in Wetenskap in Gr 4. Ronel het alle verwagtinge oortref, trane van geluk kon nie sy of ons as ouers daardie aand keer nie.

Read More

15

Dec'92

Remembers Her Tables, Spells Much Better, Has the World of Self-confidence

We started in August by doing three lessons per day. We persevered, but in the September exams, she still had an average of only 42%. After the October vacation we took new courage and three weeks before the final exam (November) she started bringing home test scores that varied between 80% and 87%. Welmari remembers her tables, she spells much better, has the world of self-confidence...

Read More
Skip to toolbar