fbpx

Testimonials

11

Jan'93

Lees, Spel, Wiskunde en Konsentrasie Verbeter

Ruaan vind geweldig baat by die geheue-oefeninge wat hy doen. Hy het nie tyd om sy werk oor en oor te leer nie en behaal maklik, gedurende die eksamens en wanneer hulle ‘n toetsreeks skryf, tussen 80 en 92%. Na my beskeie mening is daar nie ‘n beter program om ‘n kind se konsentrasie te verbeter nie.

Read More

25

Dec'92

From a Quiet, Reserved Boy to a Child with Self-confidence and Courage

The first and most important improvement was Hendri's self-confidence. Through support, encouragement and praise Hendri changed from a quiet, reserved boy to a child with self-confidence and courage. His schoolwork has improved. His reading and spelling has benefited tremendously. His oral work improved due to the gain in self-confidence.

Read More

22

Dec'92

Turning Losers Into WINNERS!

What I find most pleasing of all is that this child, who had no self-confidence and no courage, is now able to handle situations with such self-assurance, and even to take the lead in class; she has undergone a complete personality change!... You turn losers into WINNERS! Natasha is such a WINNER!

Read More

22

Dec'92

Nou Een van die Sterkste Kinders in die Klas

Die onderwyseres was baie bekommerd en het gewonder of sy nie in ‘n spesiale klas hoort nie... Sy het nie net by die ander in haar klas bygekom nie, maar verbygegaan en is een van die sterkste kinders in die klas.

Read More

15

Dec'92

Ronel Oortref Alle Verwagtinge

L van Zyl, Tsumeb, Namibia: Sy ontvang ook by die jaarlikse prysuitdeling vir die eerste keer in haar skoolloopbaan toekennings vir akademiese prestasies, nl. ‘n sertifikaat vir verdienstelikheid in Wiskunde en Aardrykskunde en ‘n boekprys vir die beste prestasie in Wetenskap in Gr 4. Ronel het alle verwagtinge oortref, trane van geluk kon nie sy of ons as ouers daardie aand keer nie.

Read More

15

Dec'92

Remembers Her Tables, Spells Much Better, Has the World of Self-confidence

We started in August by doing three lessons per day. We persevered, but in the September exams, she still had an average of only 42%. After the October vacation we took new courage and three weeks before the final exam (November) she started bringing home test scores that varied between 80% and 87%. Welmari remembers her tables, she spells much better, has the world of self-confidence...

Read More

11

Dec'92

Reading for Pleasure

He has begun reading for pleasure, and finished all his December exams within the time limit. He was the only one to get full marks for an unprepared Geography test. Both his reading and spelling have improved and also his handwriting.

Read More

10

Dec'92

Lettervorming, Woordherkenning en Konsentrasie het “Baie Verbeter”

Carmen lees baie beter, sy word nou selfs lief daarvoor en dit is vir my amper belangriker. Sy konsentreer beter en langer... Sy word nie so gou moedeloos as sy sukkel nie, sy het geleer om meer selfvertroue en deursettingsvermoë te hê.

Read More

04

Dec'92

Gevallestudie: Die Beste Ding Wat Met Hom Kon Gebeur

Vandat Armand met die program begin het vorder hy verbasend vinnig. Hy ondervind selde nog probleme met spelreëls en lees. Dit dra by tot sy selfvertroue om ‘n opdrag aan te pak. Ek dink Audiblox is die beste ding wat met hom kon gebeur

Read More

27

Nov'92

Skrif Verander Soos Handomkeer

Sy skrif het soos handomkeer verander. Jannes het feitlik geen omkerings meer gemaak nie. Sy spelling asook sy wiskunde het verbeter. Hy het begin om goeie sinne te maak. Sy konsentrasievermoë het verbeter, asook sy herkenning van klanke en woorde.

Read More
Skip to toolbar