fbpx

Punte het Drasties Verbeter

Zancha

Twee jaar terug het ons moedeloos by Susan aangeklop met harte wat in ons kele geklop het. Zancha kon nie lees nie. Sy het al hoe meer agtergeraak en haar punte het aanhou daal. Graad 4 was ‘n nagmerrie.

Susan het verduidelik sy KAN ons help maar dis nie ‘n “quick-fix” nie en dat dit gaan tyd vat. Zancha was op daardie stadium 2 jaar agter met haar leesvaardigheid.

Vandag is ons in die helfte van Graad 6 en Zancha se punte het drasties verbeter. Sy is meer positief oor haar skoolwerk en glo meer in haarself.

Ek weet nie waar sou ons gewees het sonder Susan en Edublox nie. Die liefde, geduld en ondersteuning wat ons van Susan en haar span gekry het is absoluut ongelooflik.

Ek is van mening dat daar slegs EEN program is en dit is Edublox.

Baie baie dankie Susan vir al jou en jou span se harder werk. Ons waardeer dit opreg!!!!

Adel Viljoen

Share Button

Adel Viljoen Zancha se moeder

Skip to toolbar