fbpx

Skrif Verander Soos Handomkeer

“Sy skrif het soos handomkeer verander. Jannes het feitlik geen omkerings meer gemaak nie. Sy spelling asook sy wiskunde het verbeter. Hy het begin om goeie sinne te maak. Sy konsentrasievermoë het verbeter, asook sy herkenning van klanke en woorde. Die diskriminasie van klanke wat vroeër vir hom verwarrend was, soos b en d, kan hy nou onderskei sonder om te twyfel.

“Alhoewel hy nog stadig lees, lees hy nie meer woord vir woord nie. Hy maak ook nie meer woordomkerings nie, en verloor ook nie meer sy plek as hy van die een reël na die volgende gaan nie.”

Mev. Opperman 


 

Mev Opperman het twee voorbeelde van haar seun se skoolwerk gestuur voordat hy met die program begin het, sowel as ‘n voorbeeld uit sy skoolskrif ‘n paar maande nadat hy met die program besig was:

Graad 1 en Graad 2 (voor):


Graad 2 herhaal (na):

Share Button

Mev. Opperman Jannes se moeder

Skip to toolbar