fbpx

Verbetering in Konsentrasie en Doelgerigtheid

Feedback.3185717_stdFrom: Alida Smit [mailto:alida@wisidsourci…..]
Sent: 14 October 2015 02:23 PM
To: Susan du Plessis
Subject: RE: Alicia se rapport

Beste Susan,

Ek kan vandag net dankie sê vir die wonderlike werk wat julle doen by Edublox!!

Alicia se rapport was nie kommerwekkend sleg toe ons by julle begin het nie maar na net 6 maande het sy net 6e op haar rapport!

Haar onderwyser getuig ook van die verbetering in terme van haar konsentrasie en haar doelgerigtheid om opdragte vinnig en akkuraat te voltooi in die klas. Waar sy voorheen ‘n regte klein dromer was voltooi sy nou haar huiswerk vinnig en gefokus.

Edublox het Alicia ook gehelp as mens en haar selfvertroue het ‘n hupstoot gekry vandat sy julle klasse bywoon.

Moet asseblief nie ophou met die goeie werk wat julle doen nie. Ek beveel julle aan by al my vriende en kennisse waar kinders dalk hulp nodig het!

Groete
‘Tevrede MA!”
Alida

 

Alicia Rapport

Share Button

Alida Smit Alicia se moeder

Skip to toolbar