Video: Só Word Disleksie Oorkom

Maddie sal nooit kan lees nie, het professioneles voorspel. Mense wat haar geëvalueer het, het gesê hulle het nog nooit tevore disleksie so ernstig soos met haar gesien nie, en dat haar ouers moet probeer om dinge te vind wat Maddie buite akademie mee suksesvol kan wees, omdat sy nooit in ‘n akademiese omgewing sal aard nie. Haar ma, Kimberly, het geweier om dit te aanvaar en het onverpoos gewerk om Maddie te probeer help, met min sukses. Maar net voor sy wou opgee, het sy Edublox gevind…

Share Button

Leave a Reply

avatar
  Subscribe  
Notify of

Setup Menus in Admin Panel

Skip to toolbar