fbpx

Webinaar: Om Kinders te Leer Lees IS Vuurpylwetenskap

Die Afrikaanse Grondslagfasevereniging het, in samewerking met Edublox, op Donderdag, 23 April 2020 ‘n webinaar aangebied vir grondslagfase juffrouens.

Die webinaar is aangebied deur Monique van Heerden, konsessiehouer van Edublox Randburg and Wesrand. Die onderwerp was die leerbeginsels wat leer lees onderlê, en ‘n leesprogram is voorgestel wat nie net op van hierdie beginsels gebou is nie, maar ook belyn is met die KABV (CAPS) se vereistes. Klik op die onderstaande prent om die aanbieding af te laai. 

 

Share Button
April 26, 2020

Leave a Reply

avatar
  Subscribe  
Notify of
Skip to toolbar