fbpx

Somme of Some? Wanneer Verdubbel ‘n Konsonant en Wanneer Nie?

‘n Konsonant verdubbel wanneer dit volg op ‘n kort vokaal wat die hoofklem dra: sommer, balle. Daarteenoor word lang klanke in oop lettergrepe met ‘n enkele vokaalteken geskryf, soos somer, bale.

Gebruik die kolomme om die verskil tussen die twee duidelik te maak. Oefen dit saam met jou kind deur die woorde hardop van links na regs te lees: manne, mane, dromme, drome, ens.

manne

mane

dromme

drome

sakkie

sakie

knoppies

knopies

balle

bale

grotte

grote

somme

some

watter

water

vratte

vrate

plasse

plase

rokkie

rokie

dowwe

dowe

lawwe

lawe

plassie

plasie

sommer

somer

kolle

kole

graffie

grafie

vetter

veter

damme

dame

knoppe

knope

babbel

Babel

torring

toring

stowwe

stowe

matte

mate

bomme

bome

 

Share Button

Leave a Reply

avatar
  Subscribe  
Notify of
Skip to toolbar