fbpx

Woordsoek vir Kinders – Vermaaklik Sowel as Opvoedkundig

Woordsoeke is vermaaklik sowel as opvoedkundig. 

Konsentrasie, ‘n waardevolle en toenemend skaars vaardigheid, word verbeter, sowel as visuele skerpte, omdat die oë opgelei word om vir klein besonderhede te soek. Woordsoeke bevorder ook spelling. Die spelling van woorde word oor en oor in die gedagtes herhaal terwyl daar na die letters wat die woord bevat, gesoek word.

Woordsoeke is ook vermaaklik! Hulle kan regtig handig wees tydens doktersbesoeke, lang reise in die motor, of wanneer jy hoop dat jou kind vir ‘n rukkie sal stil. Ons keuse van drukbare woordsoeke — ‘n nuwe woordsoek sal weekliks bygevoeg word — is ideaal vir wanneer jy verveelde kinders besig moet word, of jy tuis is of ‘n onderwyser in die klaskamer!

Woordsoeke vir beginners:

Woordsoek 1 (aa- en ee-klanke)

Woordsoek 2 (oo-klank en hersiening)

Woordsoek 3 (uu-klank en hersiening)

Woordsoek 4 (ie-klank en hersiening)

Woordsoek 5 (oe-klank en hersiening)

Woordsoek 6 (ou-klank en hersiening)

Woordsoek 7 (eu-klank en hersiening)

Gevorderde woordsoeke:

 

Share Button

Leave a Reply

avatar
  Subscribe  
Notify of
Skip to toolbar