fbpx

Edublox Maak Lees en Leer Maklik!

  • Het jou kind die vermoë om akademies uit te blink, maar bereik steeds nie hul volle potensiaal nie?
  • Lees hulle stadig en hakkelrig, of sukkel hulle om te verstaan wat hul lees?
  • Sukkel hulle om tussen b en d te onderskei?
  • Spel hulle woorde soos wat hulle klink, soos “sienkie” pleks van “seuntjie”?
  • Is hulle gediagnoseer met disleksie of ADHD?

.
Swak kognitiewe vaardighede is die algemeenste oorsaak van leer- en leesprobleme. Onderliggende kognitiewe vaardighede ― konsentrasie, ouditiewe prosessering, werkende geheue, ens. ― moet goed funksioneer voordat mens effektief en maklik kan lees en leer. Dit kan met reg gesê word dat leer en lees sonder sterk kognitiewe vaardighede soos vlieg sonder vlerke is.

Die goeie nuus is dat hierdie swakhede reggestel kan word. Dis reg, kognitiewe vaardighede kan verbeter en versterk word. So, kontak Edublox vandag en laat ons jou kind die nodige leergereedskap gee ― vir altyd!  

 

Share Button

Leave a Reply

avatar
  Subscribe  
Notify of
Skip to toolbar