fbpx

Radio Onderhoud: Hanteer Konsentrasieprobleme Só

Kinders lê ons na aan die hart. Familie lê ons na aan die hart, want God is die uitvinder en outeur van familie, en Hy is die gewer van kinders.

‘n Kind se vermoë om te lees, te leer, en Wiskunde effektief te doen lê die grondslag van akademiese sukses, wat natuurlik ‘n reuse impak het op hulle toekoms. Wanneer ‘n kind egter sukkel om in die klaskamer te konsentreer is dit belangrik vir ouers om die verskillende opsies te oorweeg om die kind se konsentrasie te verbeter.

Dié onderhoud op Radio Kansel se “Good News Time” op 14 Mei 2105 sal jou help om ‘n ingeligte besluit te maak.

 

Share Button

Leave a Reply

avatar
  Subscribe  
Notify of
Skip to toolbar