fbpx

Akademiese Probleme

03

Feb'16

Harde Werk kan Lees- en Wiskunde Agterstand Laat Kwyn

Die tweede moontlikheid waarom jou seun se skoolwerk agter is, is as gevolg van ʼn vaardigheidsprobleem. Dit het niks te make met intelligensie nie, maar beteken bloot dat die vaardighede wat die boustene van lees, wiskunde en leer vorm, nie sterk genoeg is nie.

Read More

30

Nov'15

Wenke vir Ouers: Assesseer Só Jou Kind se Skoolrapport

Net voordat die skoolvakansie regtig begin, is daar ’n oomblik van waarheid wanneer ouers hul kind se jaareinde skoolrapport ontvang. Dit is vir alle ouers van uiterste belang is om te weet waarna om te kyk wanneer jy jou kind se skoolrapport lees, ongeag die finale punt wat ’n kind ontvang.

Read More

27

Nov'15

Kyk Só Na Jou Kind Se Rapport; Pluk die Vrugte in 2016

Die wyse waarop ouers oor hul kind se skoolrapport reageer kan ’n belangrike rol speel in hoe hul kind die volgende jaar presteer. Sit kwaliteit-tyd opsy om met jou kind sy akademiese vordering in 2015 te bespreek en om akademiese doelwitte vir 2016 te stel.

Read More

26

Nov'15

Om Op Skool Te Presteer

Net voordat die skoolvakansie regtig begin, is daar ’n oomblik van waarheid wanneer ouers hul kind se jaareinde-skoolrapport ontvang. Dit is vir alle ouers van die uiterste belang is om te weet waarna om te kyk wanneer jy jou kind se skoolrapport lees, ongeag die finale punt wat ’n kind ontvang.

Read More
Skip to toolbar