fbpx

Kreatiwiteit

11

Aug'16

Drie Oefeninge om Jou Kind se Kreatiwiteit te Verbeter

Die eerste oefening leer kreatiewe denke op ’n konkrete vlak, die tweede op ’n skematiese vlak, en die derde op abstrakte vlak. Gee aan jou seun die skematiese een na hy kreatiewe denke op konkrete vlak bemeester het, en doen daarna die abstrakte vlak wanneer hy kreatiewe denke op skematiese vlak baasgeraak het.

Read More

21

Jul'16

Is My Kind Kreatief Genoeg?

Wanneer ons al die vaardighede wat ’n kind nodig het om akademies suksesvol te wees in ag neem, dink ons aan lees, skryf, konsentrasie, wiskunde ens. En tog, een van die belangrike vaardighede wat kinders nodig het is kreatiwiteit. Dis kreatiwiteit wat hulle aanwend om stories te skryf, probleme op te los, musiek te speel, kuns en kunsvlyt te geniet en selfs om ingewikkelde wiskundige bewerkings te doen.

Read More
Skip to toolbar