fbpx

Probleme met Wiskunde

15

Feb'16

Nog Hulp vir Kinders wat Sukkel met Wiskunde

Ongelukkig is dit ook so dat daar dinge is waarvan ons nie kan wegskram nie — om wiskunde deur te kom is een daarvan — en dan moet ons maar die bul by die horings pak. Met die regte hulp en leiding kan ʼn kind gehelp word om sy wiskunde-probleme te oorkom en selfs ʼn liefde vir wiskunde ontwikkel.

Read More

06

May'15

Wiskunde-Probleme ‘n Werklikheid

Wanneer daar van leerprobleme gepraat word, neem baie mense aan dat ons na leesprobleme verwys. Mens hoor dit gereeld: “n Leerprobleem is ’n leesprobleem.” Dis natuurlik nie die waarheid nie. Rekenkundige probleme kom net so algemeen voor soos leesprobleme by leerders wat sogenaamd leergestremd is.

Read More

22

Mar'15

Radio Onderhoud: Waarom Wiskundeprobleme Vroeg Aangespreek Moet Word

Indien wiskunde-vaardighede tydens skooljare verwaarloos word, hou dit ernstige nagevolge in vir jongmense en volwassenes in hul daaglike lewe en in hul beroepsvooruitsigte. In vandag se wêreld word kennis van wiskunde net so belangrik beskou as die vermoë om te kan lees.

Read More

03

Feb'15

Hulp vir Probleme met Wiskunde

Die onrusbarend-lae Wiskunde-uitslae op hoërskoolvlak is rede tot kommer: die gemiddelde persentasie van Graad 9-leerders wat die 2014 Jaarlikse Nasionale Assessering Wiskundetoets geskryf het was 10%, en slegs 35.1% van verlede jaar se Matrikulante het ‘n finale punt van 40% of meer in Wiskunde behaal.

Read More
Skip to toolbar