fbpx

Testimonials

28

Oct'16

Van “Sy Gaan Dit Nie Maak Nie” tot Top 30 Akademie

Punte wat verbeter, inteendeel soveel verbeter het dat my kind in die Top 30 Akademie is. Kyk ek vandag terug na die tydperk wat my kind by Edublox was en wat sy alles bereik het in hierdie tyd, is daar nie genoeg woorde om dankie te sê nie... Ek as ouer kan Edublox met trots aan almal aanbeveel want dit werk. Maak die tyd om jou kind te vat want hierdie dames maak die tyd vir ons kinders en gee hulle die gereedskap om hulle lewens vorentoe net makliker te maak.

Read More

28

Oct'16

Engels en Afrikaans Verbeter met 10 – 12% na Ses Maande

Nou, na die derde kwartaal en slegs 6 maande se ekstra hulp, het sy Engels en Afrikaans met 10 – 12% verbeter. Voorbereide leesstukke vir klaswerk is nie meer so uitdagend soos aan die begin van die jaar nie en hy kan nou fokus om met gevoel te lees en oogkontak te maak terwyl hy lees.

Read More

28

Oct'16

100% Verbetering in Vakke en Selfvertroue

Sy het met meer as 100% verbeter in al haar vakke — nie net haar kennis nie maar ook haar selfvertroue, waar sy alles met positiwiteit aanpak. Sy het ‘n geweldige voorsprong gekry en kennis opgedoen wat min die kans het om te kry en saam met hul te dra vir die pad vorentoe.

Read More

28

Oct'16

Handwriting Improved Drastically, Spelling Test Results Excellent

Her handwriting had improved drastically, it was smaller and neater. Sadie was able to confidently construct sentences with spelling words and her spelling test results were excellent. Her reading has also improved and she reads at a faster pace...

Read More

26

Oct'16

Afrikaans Improved by 30%, English by 40%, Maths by 19% and Average by 25%!

His marks have improved as follows: Afrikaans: he obtained 46% for the first quarter and 76% for the third; English: 50% for the first quarter and 90% for the third; Maths: 74% for the first quarter and 93% for the third... Not only has Edublox given him the confidence needed but also instilled life skills that he will be using for many more years to come.

Read More

26

Oct'16

Abigail en Caitlyn se Lees en Wiskunde Verbeter Merkwaardig

Abigail se lees het merkwaardig verbeter, asook haar wiskunde sowel as die ander vakke: Wiskunde: 1ste kwartaal = 44%, 2de kwartaal = 55%, 3de kwartaal = 70%. Caitlyn se lees het baie verbeter en haar wiskunde is bo verwagting goed! Wiskunde: 1ste kwartaal = 20%, 2de kwartaal = 47%, 3de kwartaal = 62%.

Read More

25

Oct'16

From 2/7 to 5/7 for Afrikaans Home Language and from 1/7 to 5/7 for English!

Spelling was also not on par. Not so anymore: Zaynice gets anything from 16, 17, 18, 19, 20 out of 20 for her spelling quiz in class and she beams with pride... She previously failed three school terms. Not anymore, every term has shown improvement. Zaynice can lift her head now and face the world. She likes going to school.

Read More

25

Oct'16

Hazel se Leesspoed en Werkspoed Verbeter

Haar leesspoed het baie verbeter – haar onvoorbereide lees kan sy ook nou sommer baie selfversekerd lees. Ons ergste bekommernis was dat sy nie Graad 3 sal maak nie omdat haar werkspoed so stadig was. Hazel se onderwyseres het ons verseker sy sal die jaar slaag, sy moet net volhou met die Edublox-klasse wat haar baie vir Graad 4 sal help!

Read More

21

Oct'16

Afrikaans en Engelse Lees aan die Verbeter; Meer Selfvertroue as Voorheen

Hy het die tweede kwartaal begin en is baie opgewonde en geniet die klasse vreeslik baie. Sy lees het baie verbeter, nog nie waar dit moet wees nie, maar hy klank nie meer die woorde nie. Sy Engelse lees het ook baie verbeter... Hy het ook nou baie meer selfvertroue as voorheen. Daar is definitief ‘n positiewe verbetering by hom en ek is baie dankbaar dat ons Edublox ontdek het.

Read More

17

Oct'16

Engels Verbeter met ‘n Verstommende 17%

Ek kan net getuig dat Tristan in die eerste plek nou uit sy eie boek lees omdat hy uiteindelik danksy Edublox met begrip lees, maar tweedens het sy Afrikaanse punt met 5% gestyg en sy Engels met ‘n verstommende 17%. En dit van 4 maande se Edublox... en ek wil julle bedank vir die feit dat dit lekker is vir hom om Edublox toe te kom, selfs al is dit op ‘n Vrydagmiddag!

Read More
Skip to toolbar