fbpx

Testimonials

15

Dec'91

Faith, Love and Hope: A Parent’s Story

Of all the angels, you are the ombudsman. You've made teachers and everybody else involved with education sit up and listen to you. There is no point in remedial teaching. You have to go back and find out just where our children have missed out.

Read More

14

Dec'91

‘n Baie Goeie Verbetering in Afrikaans, Spel en Lees

Daar het in hierdie ses maande ‘n baie goeie verbetering in Louis se Afrikaans, spel en lees ingetree. Die onderwyseres het glad nie geweet van Audiblox nie en aangeheg vind u die Oktober-rapport en is daar reeds ‘n verbetering oor die algemeen in Louis se werk te bespeur.

Read More

14

Dec'91

Dubbel en Dwars die Moeite Werd

Die verbetering het binne ‘n paar maande ingetree. Hy het op die oomblik geen probleem meer met die onderskeiding van klanke nie en sy lees het ook verbeter...

Read More

30

Jul'91

Spesiale Skool Nie Meer Nodig

Ons twee het vir twee jaar lank gereeld elke dag behalwe Sondae met die Oudiblox gewerk en vandag lees hy! Hy het verlede jaar St.6 geslaag met ‘n gemiddeld van 60% en dit sonder enige hulp van ons kant. Dit is wonderlik om in sy kamer in te loer en te sien hy lê met ‘n boek – selfs Engelse boeke as die storie hom eers beet gepak het.

Read More

29

Jun'90

Gretig om te Lees; Omkering van Woorde Het Verdwyn

Waar hy vroeër traag was, en soms selfs geweier het om te lees, is hy gretig om te lees, en vra selfs soms vir ‘n ekstra leesles by sy onderwyseres. Sy omkerings van woorde — hy het bv. “gaan” gelees, vir “nag” — het verdwyn en sy omkerings van letters en syfers het drasties verminder, wat natuurlik ook sy leesspoed vebeter het.

Read More

29

Dec'89

Edublox Research Study: The Optimization of Intelligence Actualization

Reports received from the teachers indicated that the improvements achieved through remedial education and through Audiblox transferred to the general school performance of the children. The transfer scored through the Audiblox, however, was superior to that of the remedial education.

Read More

22

Nov'89

Going from Strength to Strength

I must advise that Ilze's progress has been very positive and I can almost say that she is going from strength to strength with regards her schoolwork. I have had so many positive reports from her teachers and not only has her Maths and English improved but also her drawings in general...

Read More

06

Mar'89

Van Stadige Werker na Een van die Vinnigste

Hy het so stadig gewerk dat hy dat hy gereeld na skool moes agterbly om onvoltooide werk af te handel. Nou, na een kwartaal in Graad 2, het die klasonderwyseres my meegedeel dat hy reeds amper een van die vinnigste werkers in die klas is.

Read More

09

Dec'88

Boekpryse vir Beste Vordering

Ons skool gee jaarliks in die Junior en Senior Primêre-klasse ‘n boekprys vir die kind wat deur die jaar die beste vordering getoon het in hul skoolwerk. Die sewe kinders wat genomineer was vir hierdie toekenning, was almal Audiblox-kinders.

Read More
Skip to toolbar