fbpx

Leer Afrikaans

11

Jul'18

Leer Afrikaans: Wanneer Gebruik Ek ’n Afkappingsteken?

Die afkappingsteken word gebruik by meervoudsvorme en verkleiningsvorme van naamwoorde wat op die vokaalletter i, o, u en 'n beklemtoonde a eindig. Oefen die onderstaande woorde saam met jou kind deur die woorde hardop van links na regs te lees...

Read More

09

May'18

Somme of Some? Wanneer Verdubbel ‘n Konsonant en Wanneer Nie?

‘n Konsonant verdubbel wanneer dit volg op ‘n kort vokaal wat die hoofklem dra: sommer, balle. Daarteenoor word lang klanke in oop lettergrepe word met ‘n enkele vokaalteken geskryf, soos somer, bale.

Read More

10

Jun'17

Leer Afrikaans: Verkleinwoorde – Die Wanneer en Hoe

In die meeste tale word 'n verkleiningsvorm gevorm deur 'n agtervoegsel en/of 'n ekstra verbuiging van die oorspronklike woord. In Afrikaans word die agtervoegsels -tjie, -jie, -pie, -kie en -ie saam met 'n paar verboë vorms gebruik.

Read More

30

May'17

Leer Afrikaans: Trappe van Vergelyking

Die stellende trap is die gewone vorm van die byvoeglike naamwoord of bywoord, byvoorbeeld mooi en gewoon. Die vergrotende trap (ook vergelykende trap of die komparatief genoem) word gevorm deur -er agteraan die woord te voeg, of met die word meer, byvoorbeeld, mooier en meer ongewoon.

Read More

24

Nov'16

Toets Jou Woordeskat

Nog nooit gehoor van 'n xiloteek nie! 'n Biebie is 'n wat? Die woorde hieronder staan almal in woordeboeke, maar word nie elke dag gebruik nie. As jy meer as 15 uit 29 van hierdie woorde se betekenisse ken, mag jy jouself op die skouer klop! Minder as 5 uit 29? Moenie alleen voel nie, maar jy mag dalk die vakansie wil gebruik om jou woordeskat op te skerp.

Read More
Skip to toolbar